Njassaland (Engels: Nyasaland, amptelik Njassaland Protektoraat, Engels: Nyasaland Protectorate) was 'n Britseprotektoraat, wat tussen 1907 en 1953 en van 1963 tot 1964 op die gebied van die huidige Republiek Malawi bestaan het. Vanaf 1953 tot 1963 het Njassaland met Noord- en Suid-Rhodesië die Sentraal-Afrikaanse Federasie gevorm.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.