Naka Drotské
|
|
|
Volle naam
|
Allen Erasmus Drotské
|
Geboortedatum
|
15 Maart 1971 (1971-03-15) (53 jaar oud)
|
Geboorteplek
|
Senekal, Suid-Afrika
|
Lengte
|
182 cm
|
Massa
|
108 kg
|
Skool
|
Grey-kollege
|
Beroep
|
Rugbyafrigter
|
Rugbyloopbaan
|
Loopbaan as speler
|
Posisie(s)
|
Haker
|
Springbokno.
|
601
|
Jeugspanne
|
Jare
|
Span
|
1992
|
Suid-Afrikaanse Skolespan
|
Professionele / senior klubs
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
2001–2003
|
London Irish
|
58
|
(10)
|
korrek soos op 12 Oktober 2015.
|
Provinsiale- / Staatspanne
|
Jare
|
Klub / span
|
Weds
|
(pte)
|
1993–1999 2000–01 2004–2005
|
Vrystaat Blou Bulle VS Cheetahs
|
12
|
|
korrek soos op 12 Oktober 2015.
|
Nasionale span(ne)
|
Jare
|
Land
|
Weds
|
(pte)
|
1993–1999
|
Suid-Afrika
|
26
|
(15)
|
Loopbaan as afrigter
|
Jare
|
Klub / span
|
2007–2013 2007–Mei 2015
|
VS Cheetahs Cheetahs
|
korrek soos op 12 Oktober 2015.
|
Naka Drotské (*15 Maart 1971, Senekal) is ’n oud-Springbokspeler en afgetrede rugbyafrigter. Hy was die senior afrigter van die Toyota Cheetahs in Superrugby, maar het sy uittrede as afrigter op 8 Mei 2015 aangekondig.
Hy het op haker gespeel vir die Vrystaat Cheetahs en ook die Blou Bulle in die Suid-Afrikaanse provinsiale Curriebeker, en was 'n lid van die 1995 Rugbywêreldbeker-wenspan. Drotské was ook lid van die span wat derde geëindig het in die Rugbywêreldbeker 1999 en het vir drie jaar in Engeland by London Irish gespeel.
Spelersloopbaan
Provinsiaal
- Blou Bulle 2000–01
- Vrystaat Cheetahs 1993–1999 en 2002–2005
Nasionale span
Hy het sy eerste toetswedstryd vir die Springbokke op 13 November 1993 teen Argentinië in Buenos Aires gespeel, toe hul 52-23 gewen het.
Eksterne skakels
Verwysings