James Dalton (gebore 16 Augustus 1972 in Johannesburg) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Springbokke op haker uitgedraf het.[1] Hy was 'n lid van die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 gewen het.
Hy het aan Parktown Boys' High School skoolgegaan en gematrikuleer aan Hoër Seunskool Jeppe in Johannesburg.
Verwysings