Share to: share facebook share twitter share wa share telegram print page

NG gemeente Helikonpark

Die NG kerk Helikonpark.

Die NG gemeente Helikonpark is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1986. Die kerkgebou is geleë in Condorrylaan, Helikonpark, Randfontein. In 2013 was die leraars di. N.W.J. van Rensburg en I. van Rensburg. Daar was in daardie jaar 547 doop- en 1 304 belydende lidmate.

Bronne

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Eksterne skakels

Kembali kehalaman sebelumnya