NGR 2-6-0T Durban & Pietermaritzburg

NGR 2-6-0T Durban & Pietermaritzburg
ex Wythes & Jackson 2-6-0T
to Selati Railway 2-6-0T

Works picture of Wythes & Jackson no. 1, c. 1876
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Kitson and Company [1]
Vervaardiger Kitson and Company
Serienommer 2097 (Durban)
2098 (Pietermaritzburg) [2]
Vervaardig 1876
Aantal gebou 2
Bouspesifikasies
Konfigurasie 2-6-0T "Mogul"
Spoorbreedte Kaapspoor
Voorwielomtrek 762 mm (30 dm)
Dryfwielomtrek 990 mm (39 dm)
Wielbasis 3,683 m totaal
2,362 m gekoppel
Lengte 7,036 m oor koppelaars
Hoogte 3,734 m
Raamwerk Plaatraam
Asbelasting 6,7 t op 2de dryfwiel
Massa op dryfwiele 19,5 t
Lokomotiefmassa 25,8 t
Aandrywing
Brandstof Hout
Brandstofkapasiteit 1 ton
Waterkapasiteit 2 7000 liter
Stoomketel 0,991 m binneomtrek
2,896 m binnelengte
Stoomketeldruk 896 kPa
Vuurroosteroppervlak 0,926 m2
116 buise met 44 mm omtrek
– Vuurkas 4,60 m2
51,8 m2
Silinders Twee
Silindergrootte 356 mm (14 dm) boor
508 mm (20 dm) slag
Klepwerk Stephenson
Werkverrigting
Trekkrag 44 kN 75% keteldruk
Diensgeskiedenis
Gebruiker Wythes & Jackson
Natalse Regeringspoorweë
Selati Railway
Aantal in klas 2
Vlootnommer(s) NGR 27-28
Afleweringsdatum 1877
Eerste tog 1877 [2]

Die lokomotiewe genaamd "Durban" en "Pietermaritzburg" was die eerste stoomlokomotiewe wat deur die Natalse Regeringspoorweë aangekoop is.

Sien ook

Verwysings

  1. (en) New Light on Early Natal Locomotives, Article by Donald Bell & A.E. Durrant, SA Rail September–October 1994, pp. 164-166.
  2. 2,0 2,1 Engelse Wikipedia "Talk Page": NGR 2-6-0T Durban & Pietermaritzburg, afdeling "Contractor's locomotives Durban and Maritzburg"

Eksterne skakels