Kepler-33
Kepler-33 is ’n ster in die sterrebeeld Lier met vyf bekende planete. Dit het begin om uit die hoofreeks te beweeg;[1] dit het rofweg 161,5% van die Son se radius, maar net 116,4% van sy massa. Dit is waarskynlik ’n G-tipe ster. Sy afstand is onbekend.
Planeetstelsel
Die ontdekking van ’n vyfplaneetstelsel is op 26 Januarie 2012 aangekondig.[1] Anders as ander sterre wat via die Kepler-ruimteteleskoop bevestig is, is hul massa onbekend. Te oordeel na hul radiusse, kan b ’n groot Aarde-tipe of klein Neptunus-tipe planeet wees, terwyl die ander vier waarskynlik laasgenoemde is.
Die Kepler-33-stelsel[1]
Planeet of skyf (vanaf ster)
|
Massa
|
Halwe lengteas (AE)
|
Wentelperiode (dae)
|
Eksentrisiteit
|
Baanhelling (°)
|
Radius
|
b
|
—
|
0,0677 ± 0,0014
|
5,66793 ± 0,00012
|
—
|
—
|
0,16 ± 0,02 RJ
|
c
|
—
|
0,1189 ± 0,0025
|
13,1756 ± 0,00014
|
—
|
—
|
0,29 ± 0,027 RJ
|
d
|
—
|
0,1662 ± 0,0035
|
21,776 ± 0,00011
|
—
|
—
|
0,48 ± 0,04 RJ
|
e
|
—
|
0,2138 ± 0,0045
|
31,7844 ± 0,00039
|
—
|
—
|
0,36 ± 0,034 RJ
|
f
|
—
|
0,2535 ± 0,0054
|
41,029 ± 0,00042
|
—
|
—
|
0,4 ± 0,037 RJ
|
Verwysings
Eksterne skakels
|
|