Kegelspel

In aksie op 'n kegelbaan

In kegelspel word 'n bal oor 'n houtbaan na 'n aantal kegels gerol met die doel om soveel moontlik daarvan te laat omkantel. Die spel dateer uit ongeveer 5000 v.C. en word vandag wêreldwyd in verskillende vorme (variasies) gespeel, meestal met 9 of 10 kegels. Sedert kegelbane geoutomatiseer is, is die 10-kegel-variasie die gewildste. Die aantal spelers by die spel wissel van 2 tot 10 (gelyke getalle).

Kegelspel dateer uit die vroeë Egiptiese geskiedenis van ongeveer 5000 jaar v.C. Dit het na verskeie lande versprei en is in die proses aangepas, veral ten opsigte van die aantal kegels waarmee gespeel word. In byvoorbeeld Suid-Afrika word die spel vandag met 9 of 10 kegels gespeel, maar in Kanada soms met net 5. Kegelspel in Duitsland het ʼn besondere geskiedenis. 'n Ou Duitse geskrif vertel hoe kerkgangers in die Vroeë Middeleeue knuppels met hulle saamgedra het as simbole van die Kwaad.

Die knuppel is dan in 'n hoek in die grond gesteek en die persoon moes probeer om dit met 'n klip of bal om te gooi. Indien hy daarin kon slaag, het dit beteken dat hy 'n voorbeeldige lewe gelei het. Was dit egter mis, moes hy sy lewenswyse verander. Die priesters het voortdurend geoefen om so veel knuppels moontlik om te gooi, en uit die gewoonte het kegelspel tot ʼn gewilde sportsoort en 'n spel van vernuf ontwikkel. In die Middeleeue was die spel ook in Engeland en Nederland gewild.

Die Amerikaners het dit aan die begin van die 19e eeu met 9 kegels begin speel. Boewe en dobbelaars het egter probleme veroorsaak en die spel is verbied. Om die verbod te omseil, is 'n variasie ontwerp waarin 10 kegels gebruik is. Die kegels is nie meer so os voorheen in die vorm van 'n diamant opgestel nie, maar in 'n driehoek. Die variasie word vandag internasionaal gebruik en in die VSA alleen is daar meer as 30 miljoen beoefenaars van die sportsoort. Die outomatisering van kegelbane was een van die vernaamste redes waarom kegelspel massavermaak geword het. Die kegels word outomaties opgestel en die bal met ʼn voerband aan die speler terugbesorg. Die puntetelling word ook outomaties aangeteken.

9-kegelvariasie

Wanneer die spel met 9 kegels gespeel word, is een kegel (die koningskegel) groter as die res. Verskeie soorte bane, wat in sowel afmetings as oppervlak verskil, word gebruik. Die lengte van die bane wissel tussen 6 en 23 m. Die bal, wat van hout of rubber gemaak is en sowat 3 kg weeg, het soms 'n gat waarin die speler se duim pas sodat hy 'n stewige greep op die bal kan hê. Uit 'n stilstaande posisie rol die speler dan die bal van 'n staanvlak van 35 cm af. Die doel van die spel is om soveel kegels moontlik met een bal te laat kantel. Die getal spelers wissel van 2 tot 24 (gelyke getalle).

10-kegelvariasie

Die baan is van hout en 1,07 m breed en 18,30 m lank. Daar is geen spesiale staanvlak nie aangesien die spelers van ʼn aanloopvlak (‘n verlenging van die baanvlak) gebruik maak om ʼn ritmiese aanloop vir die gooi-aksie te verkry. Spesiale skoene word gedra sodat die baan nie beskadig word nie. In die spel weeg die bal sowat 7,25 kg en dit het 3 vingergate sodat die speler 'n stewige greep op die bal het. Dit moet versigtig gerol word om die baan nie te beskadig nie.

Elke speler kry 10 boulbeurte van 2 balle elk, waarmee hy moet probeer om soveel kegels moontlik te laat kantel. Vir elke kegel wat kantel, word een punt aangeteken. Indien al 10 kegels met die eerste gooi kantel, is die boulbeurt verby maar die speler kry 10 punte plus ʼn bonus - die telling wat hy met sy volgende 2 balle behaal, word naamlik verdubbel. As al die kegels binne 'n boulbeurt (dit wil sê met 2 balle) gekantel word, word die telling wat met die eerste bal van die volgende boulbeurt behaal word, verdubbel.

'n Maksimum van 300 punte kan in 'n spel deur 'n speler behaal word, maar beginners behaal selde meer as 100. Die beste manier om al 10 kegels met een bal te laat kantel, is om die kegeldriehoek dwars te tref. Die bal moet effens getol word sodat dit van die kant van die kegelbaan af binnetoe draai.

Verwysings

Read other articles:

Li'l AbnerCuplikan yang menampilkan Billie Seward dan Jeff YorkSutradaraAlbert S. RogellProduserLou L. OstrowSkenarioCharles KerrTyler JohnsonBerdasarkanLi'l Abneroleh Al CappPemeranJeff YorkMartha O'DriscollMona RayJohnnie MorrisBuster KeatonPenata musikLud GluskinSinematograferHarry JacksonPenyuntingOtto LudwigDonn HayesPerusahaanproduksiVogue Pictures, Ltd.DistributorRKO Radio Pictures reissued by Astor PicturesTanggal rilis 01 November 1940 (1940-11-01) Durasi78 menitBahasaIngg...

 

artikel ini tidak memiliki pranala ke artikel lain. Tidak ada alasan yang diberikan. Bantu kami untuk mengembangkannya dengan memberikan pranala ke artikel lain secukupnya. (Pelajari cara dan kapan saatnya untuk menghapus pesan templat ini) Atlas I sistem peluncuran expendable (sekali pakai) Amerika, yang digunakan pada 1990-an untuk meluncurkan berbagai satelit yang berbeda. I dalam Atlas I dapat menyebabkan kebingungan, karena semua roket Atlas sebelumnya ditunjuk menggunakan huruf, berakhi...

 

ʿAbd Allāh II di GiordaniaʿAbd Allāh II nel 2021Re di GiordaniaStemma In caricadal 7 febbraio 1999(25 anni e 52 giorni) Incoronazione9 giugno 1999 PredecessoreḤusayn EredeḤusayn Nome completoʿAbd Allāh II ibn al-Ḥusayn (عبدالله الثاني بن الحسين) NascitaAmman, 30 gennaio 1962 (62 anni) Casa realeHashemita PadreḤusayn MadreMuna al-Husayn ConsorteRania al-Yāsīn FigliḤusaynĪmānSalmāHāshem ReligioneSunnismo Firma Famiglia reale di Gio...

LGBT rights in HawaiiHawaii (US)StatusLegal since 1973(Legislative repeal)Gender identityTransgender people allowed to change genderDiscrimination protectionsBoth sexual orientation and gender identity and expression (see below)Family rightsRecognition of relationshipsSame-sex marriage since 2013; Civil unions since 2012;Reciprocal beneficiary relationships since 1997AdoptionBoth joint and stepchild adoption Lesbian, gay, bisexual, and transgender (LGBT) people in the U.S. state of Hawaii en...

 

Dutch baseball player Baseball player Dirk van 't KloosterCorendon Kinheim – No. 28Outfielder / CoachBorn: (1976-04-23) 23 April 1976 (age 47)Bats: LeftThrows: Left Medals Men’s Baseball Representing  Netherlands Intercontinental Cup 2006 Taiwan National team European Baseball Championship 1999 Italy National team 2001 Germany National team 2003 Netherlands National team 2007 Spain National team 2010 Germany National team Dirk Gijsbertus van 't Klooster (born 23 April 1976 in Am...

 

Strada statale 82della Valle del LiriLocalizzazioneStato Italia Regioni Abruzzo Lazio Province L'Aquila Frosinone Latina DatiClassificazioneStrada statale InizioSS 5 presso Avezzano FineSS 7 presso Itri Lunghezza126,800 km Data apertura1928 Provvedimento di istituzioneLegge 17/05/1928 n°1094[1] GestoreANAS (tratta Avezzano-Arce) e Astral (tratta Ceprano-Itri) dal 2007 Percorso Manuale La strada statale 82 della Valle del Liri (SS 82), ora anche strada re...

Lietuvos Lyga 1923 Competizione A Lyga Sport Calcio Edizione 2ª Organizzatore LFF Luogo  Lituania Partecipanti 4 Risultati Vincitore  LFLS Kaunas(2º titolo) Statistiche Incontri disputati 9 Gol segnati 29 (3,22 per incontro) Cronologia della competizione 1922 1924 Manuale L'edizione 1923 della Lietuvos Lyga fu la 2ª del massimo campionato di calcio lituano; il titolo fu vinto dall'LFLS Kaunas, giunto al suo secondo titolo. Indice 1 Formula 2 Classifica finale 3 Note 4 Colle...

 

Belgian artist Jeanne TercafsBorn1898 (1898)Died1944 (aged 45–46)NationalityBelgianKnown forSculpture Jeanne Tercafs (1898–1944) was a Belgian artist. Biography Tercafs was born in 1898.[1] She was married to Alexis Bertrand.[2] She studied at the Académie royale des beaux-arts de Liège and the Académie Royale des Beaux-Arts in Brussels.[3] In 1935 she applied for and received from the grant from the Belgium Ministry of Colonies to travel to t...

 

この記事は検証可能な参考文献や出典が全く示されていないか、不十分です。出典を追加して記事の信頼性向上にご協力ください。(このテンプレートの使い方)出典検索?: コルク – ニュース · 書籍 · スカラー · CiNii · J-STAGE · NDL · dlib.jp · ジャパンサーチ · TWL(2017年4月) コルクを打ち抜いて作った瓶の栓 コルク(木栓、�...

Amor Estranho AmorPoster rilis teatrikalSutradaraWalter Hugo KhouriProduserAnibal Massaini NetoDitulis olehWalter Hugo KhouriPemeranVera FischerTarcísio MeiraXuxa MeneghelPenata musikRogério DupratSinematograferAntonio MeliandePenyuntingEder MazziniPerusahaanproduksiCinearteDistributorEmbrafilmeTanggal rilis 1 November 1982 (1982-11-01)[1] Durasi110 menitNegaraBrasilBahasaPortugis Amor Estranho Amor adalah sebuah film drama erotis Brasil tahun 1982 yang ditulis dan disutr...

 

Частина серії проФілософіяLeft to right: Plato, Kant, Nietzsche, Buddha, Confucius, AverroesПлатонКантНіцшеБуддаКонфуційАверроес Філософи Епістемологи Естетики Етики Логіки Метафізики Соціально-політичні філософи Традиції Аналітична Арістотелівська Африканська Близькосхідна іранська Буддій�...

 

Частина серії проФілософіяLeft to right: Plato, Kant, Nietzsche, Buddha, Confucius, AverroesПлатонКантНіцшеБуддаКонфуційАверроес Філософи Епістемологи Естетики Етики Логіки Метафізики Соціально-політичні філософи Традиції Аналітична Арістотелівська Африканська Близькосхідна іранська Буддій�...

Rolls containing Acts of Parliament in the Parliamentary Archives at Victoria Tower, Palace of Westminster The Parliamentary Archives of the United Kingdom preserves and makes available to the public the records of the House of Lords and House of Commons back to 1497, as well as some 200 other collections of parliamentary interest. The present title was officially adopted in November 2006, as a change from the previous title, the House of Lords Record Office. Over three million records are h...

 

Maoist insurgency in Nepal (1996–2006) This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: Nepalese Civil War – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (May 2015) (Learn how and when to remove this message) Nepali Civil WarA Maoist rebel speaks to villagers in the area around PiskarDate13 February 1996 –...

 

Controversias relacionadas con Carabineros de Chile Parte de la dictadura militar chilena, el Conflicto Mapuche y el estallido social LocalizaciónPaís Chile ChileDatos generalesTipo Escándalo políticoSuceso Desaparición de José Huenante, Asesinato de Matías Catrileo, Operación Huracán, muerte de Camilo Catrillanca, Irregularidades internas y el estallido social.Causa Delitos económicos, uso indebido de la fuerza, entre otros, por parte de Carabineros.[editar datos en Wikid...

1788–1792 Polish-Lithuanian parliament Great, or Four-Year, Sejm (1788–92) and Senate adopt Constitution of 3 May 1791 at the Royal Castle in Warsaw. The Great Sejm, also known as the Four-Year Sejm (Polish: Sejm Wielki or Sejm Czteroletni; Lithuanian: Didysis seimas or Ketverių metų seimas) was a Sejm (parliament) of the Polish–Lithuanian Commonwealth that was held in Warsaw between 1788 and 1792. Its principal aim became to restore sovereignty to, and reform, the Commonwealth politi...

 

Masjid Fatih IstanbulFatih İstanbul CamiiAgamaAfiliasiIslam – SunniProvinsiIstanbulLokasiLokasiFatihNegara TurkiArsitekturArsitekAtik Sinan, Mimar Mehmet TahirTipeMasjidGaya arsitekturTurki dengan sedikit sentuhan arsitektur UtsmaniyahDidirikan550 dengan rincian: Gereja Bizantium (sejak tahun 550–1463) Masjid (sejak tahun 1463–sekarang) SpesifikasiKubah1Menara2 Masjid Fatih Istanbul (bahasa Turki: Fatih İstanbul Camii) (bahasa Indonesia: Masjid Kemenangan Istanbul) adalah seb...

 

Corporations owned by Government of Indonesia The BUMN Untuk Indonesia (SOEs for Indonesia) campaign was launched by the Ministry of State Owned Enterprises in April 2020;[1] this logo was introduced together with a rebranding of the Ministry and the introduction of the AKHLAK core values across all state-owned enterprises effective on 1 July 2020. It replaces the BUMN Hadir Untuk Negeri (SOEs Serving the Nation) campaign, launched in 2016 in conjunction with the Ministry's 18th anniv...

Protein-coding gene in the species Homo sapiens TMCO4IdentifiersAliasesTMCO4, transmembrane and coiled-coil domains 4External IDsMGI: 1924306; HomoloGene: 57112; GeneCards: TMCO4; OMA:TMCO4 - orthologsGene location (Human)Chr.Chromosome 1 (human)[1]Band1p36.13Start19,682,240 bp[1]End19,799,945 bp[1]Gene location (Mouse)Chr.Chromosome 4 (mouse)[2]Band4|4 D3Start138,700,199 bp[2]End138,786,482 bp[2]RNA expression patternBgeeHumanMouse (orthol...

 

Fabrizio CicchittoFabrizio Cicchitto nel 2006 Presidente della 3ª Commissione affari esteri della Camera dei deputatiDurata mandato7 maggio 2013 –22 marzo 2018 PredecessoreStefano Stefani SuccessoreMarta Grande Vicecoordinatore nazionale di Forza ItaliaDurata mandato2003 –2008 PresidenteSilvio Berlusconi PredecessoreMario Valducci SuccessoreGianfranco Micciché Deputato della Repubblica ItalianaDurata mandato5 luglio 1976 –11 luglio 1983 Durata...