Joseph Otterbeen (* 5 Oktober 1898 – † 20 Mei 1978) was 'n Belgiese middelafstandatleet. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1920 deelgeneem.[1]