Interregnum

Interregnum

Interregnum (meervoud interregna of interregnums) is die Latynse uitdrukking vir 'n tussenregering. Oorspronklik het die begrip by die Romeine die tyd tussen die dood van die een koning en die benoeming van die volgende koning beteken. Later is bedoel die tyd waarin daar geen konsuls was. Vir die tydperk is 'n senator tot interrex benoem, en hy moes die verkiesing van nuwe konsuls organiseer.

Later is met interregnum in die algemeen bedoel die periode tussen heersers (konings, keisers, pouse). Tans word die term meer algemeen gebruik vir 'n tydsperiode of breuk tussen twee regerings, 'n breuk binne 'n organisasie of selfs 'n breuk tussen verskillende maatskaplike milieus. In die Rooms-Katolieke Kerk praat mens van 'n interregnum as sede vacante. Hierdie teks verskyn ook op posseëls en munte van die Vatikaan.

Dit kan benewens bogenoemde gegewens ook bestempel word as 'n tydperk van diskontinuïteit of van 'n "gaping" in 'n regering, organisasie of maatskaplike orde. Argetipies was dit die tydperk tussen die bewind van een monarg en die volgende (van Latyn inter-, "tussen" en rēgnum, "heerskappy" [van rex, rēgis , "koning")), en die konsepte van interregnum en regentskap oorvleuel dus. Histories het langer en swaarder interregna tipies gepaard gegaan met wydverspreide onrus, burger- en opvolgingsoorloë tussen krygshere, en magsgapings wat gevul is deur buitelandse invalle of die ontstaan van 'n nuwe magsentrum. 'n Mislukte of gefaalde staat is gewoonlik in interregnum.

Die term verwys ook na die tydperke tussen die verkiesing van 'n nuwe parlement en die vestiging van 'n nuwe regering van daardie parlement in parlementêre demokrasieë, gewoonlik dié wat een of ander vorm van proporsionele verteenwoordiging gebruik, wat klein partye toelaat om verteenwoordiging in die parlement te hê, en wat tyd benodig vir onderhandelinge ten einde 'n nuwe regering te vorm. In die Verenigde Koninkryk, Kanada en ander kiesstelsels met enkellid-kiesafdelings of distrike[1] is hierdie tydperk gewoonlik baie kort, behalwe in die seldsame voorkoms van 'n minderheidsparlement soos beide in die Verenigde Koninkryk in 2017 en in Australië in 2010 plaasgevind het. In parlementêre interregnums neem die vorige regering gewoonlik as 'n opsigter-regering sy plek in totdat die nuwe regering tot stand gebring is. Boonop is die term toepaslik op die Verenigde State se presidensiële oorgang, dit wil sê, die tydperk tussen die verkiesing van 'n nuwe president en sy of haar inhuldiging, waartydens die uittredende president aan bewind bly, maar as 'n sogenaamde "lame duck" president, met geen aansporing tot daadwerklike optrede of 'n werklike agenda nie, aangesien sy of haar ampstermyn binnekort verstryk.[2]

In sommige Christelike denominasies beskryf "interregnum" (tussentyds) die tyd tussen vakante poste en aanstelling van 'n priester of leraar in verskeie rolle.

Groot Interregnum

Die Groot Interregnum was die tydperk tussen die regerings van die Hohenstaufen [3] en die Habsburgers in die Heilige Romeinse Ryk. Hierdie tydperk neem volgens sommige 'n aanvang met die afsetting van keiser Frederik II, maar ook soms met sy dood in 1250 of die dood van sy seun, koning Koenraad IV van Hohenstaufen — die laaste Hohenstaufen — in 1254, of soms met die dood van Willem II van Holland in 1256. Die tydperk eindig in 1273 met die verkiesing van die eerste Habsburger op die troon, Roedolf I.

Die keurvorste wou wegbeweeg van 'n sterk sentrale gesag en het hul keuse vir die troon laat val op twee ongeïnteresseerde kandidate. In Januarie 1257 is Richard van Cornwall, broer van koning Hendrik III van Engeland, tot keiser gekies, en in April 1257 Alfonso X, koning van Kastilië. Nie een het ooit feitlik mag uitgeoefen nie. Plaaslike en streeksgebonde maghebbers het daarin geslaag om hul feodale bande te verbreek en hul mag uit te brei ten koste van sentrale gesag. In 1273 wou Pous Gregorius X 'n kruistog begin, maar hy het die samewerking van 'n sterk Duitse keiser nodig gehad. Hy het druk op die keurvorste geplaas om 'n ernstige kandidaat te kies. Die gekose kandidaat was uiteindelik Roedolf I van Habsburg, en nie Ottokar II van Boheme nie, die kandidaat wat deur die Pous ondersteun is. Daar was ook belangrike interregna in ander lande.

Verwysings

  1. 'n Enkellid-kiesafdeling of distrik is 'n kiesafdeling wat deur 'n enkele ampshouer verteenwoordig word. Dit kontrasteer met 'n multi-lid kiesafdeling, wat verteenwoordig word deur verskeie ampsdraers. In sommige lande, soos Australië en Indië, word lede van die laerhuis van die parlement uit enkellid-kiesafdelings verkies, terwyl lede van die hoërhuis uit multilid-kiesafdelings verkies word. In sommige ander lande, soos Singapoer, kan lede van die parlement verkies word uit óf enkellid- óf multi-lid distrikte.
  2. Klotz, Robert J. (22 Maart 1997). "On the Way Out: Interregnum Presidential Activity". Presidential Studies Quarterly. 27 (2): 320. ISSN 0360-4918. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 September 2017. Besoek op 4 Desember 2018.
  3. Die Huis van Hohenstaufen was 'n Swabiese vorstehuis wat in die 12de en 13de eeu verskillende Duitse konings en keisers voortgebring het. Die naam van die vorstehuis is afgelei van die Hohenstaufen-kasteel by Staufenberg aan die noordelike rand van die Swabiese Alb by Göppingen.

Bronnelys

Read other articles:

Comunidade Económica dos Estados da África OcidentalCommunauté économique des États de l'Afrique de l'OuestEconomic Community of West African StatesMasyarakat Ekonomi Negara-Negara Afrika Barat  UEMOA  WAMZ  ECOWAS sajaMarkasAbuja, NigeriaKota terbesarLagos, NigeriaBahasa resmiPrancis, Inggris, PortugisKeanggotaan 15 ahli  Benin  Burkina Faso  Tanjung Verde  Pantai Gading  Gambia  Ghana  Guinea  Guinea-Bissau  Lib...

 

Indira Gandhi Perdana Menteri India ke-3Masa jabatan14 Januari 1980 – 31 Oktober 1984PresidenNeelam Sanjiva ReddyZail SinghPendahuluCharan SinghPenggantiRajiv GandhiMasa jabatan24 Januari 1966 – 24 Maret 1977PresidenSarvepalli RadhakrishnanZakir HussainVarahagiri Venkata GiriFakhruddin Ali AhmedWakilMorarji DesaiPendahuluGulzarilal Nanda (pejabat)PenggantiMorarji DesaiMenteri Luar Negeri India ke-6Masa jabatan9 Maret 1984 – 31 Oktober 1984PendahuluP. V. Narasi...

 

Cet article est une ébauche concernant la Rome antique et la Syrie. Vous pouvez partager vos connaissances en l’améliorant (comment ?) selon les recommandations des projets correspondants. Consultez la liste des tâches à accomplir en page de discussion. Théâtre antique de Bosra Théâtre antique de Bosra Localisation Pays Syrie Lieu Bosra Type Théâtre15 000 spectateurs Coordonnées 32° 31′ 01″ nord, 36° 28′ 52″ est Géolocalisation ...

Rugby Brescia A.S.D.Rugby a 15 Uniformi di gara Coloribianco e blu Simbolileone Dati societariCittàBrescia Paese Italia Sedevia della Maggia, 18, 25124, Brescia (BS) Federazione  Federazione Italiana Rugby CampionatoSerie B Fondazione1928 Rifondazione1949 PresidenteErnesto Bruni Zani Palmarès Scudetti1 Stadio stadio Aldo Invernici(5 000 posti) Dati aggiornati al 1º luglio 2023 Modifica dati su Wikidata · Manuale Il Rugby Brescia A.S.D. o più semplicemente ...

 

Disegno raffigurante il drago del Lago Gerundo eseguito da Ulisse Aldrovandi. Tarantasio è il nome di un drago leggendario che terrorizzava gli abitanti dell'antico lago Gerundo (oggi prosciugato), nella zona di Lodi, in Lombardia. Si riteneva che questo animale mitologico divorasse i bambini, distruggesse le imbarcazioni e ammorbasse l'aria con il suo fiato pestilenziale, causando una strana malattia denominata febbre gialla.[1] A testimonianza della leggenda, il drago ha dato il pr...

 

Process of wearing down a surface Surface roughness resulting from abrasion wear on a spindle. Abrasion is the process of scuffing, scratching, wearing down, marring, or rubbing away. It can be intentionally imposed in a controlled process using an abrasive. Abrasion can be an undesirable effect of exposure to normal use or exposure to the elements. In stone shaping Ancient artists, working in stone, used abrasion to create sculptures. The artist selected dense stones like carbonite and emery...

 烏克蘭總理Прем'єр-міністр України烏克蘭國徽現任杰尼斯·什米加尔自2020年3月4日任命者烏克蘭總統任期總統任命首任維托爾德·福金设立1991年11月后继职位無网站www.kmu.gov.ua/control/en/(英文) 乌克兰 乌克兰政府与政治系列条目 宪法 政府 总统 弗拉基米尔·泽连斯基 總統辦公室 国家安全与国防事务委员会 总统代表(英语:Representatives of the President of Ukraine) 总...

 

يفتقر محتوى هذه المقالة إلى الاستشهاد بمصادر. فضلاً، ساهم في تطوير هذه المقالة من خلال إضافة مصادر موثوق بها. أي معلومات غير موثقة يمكن التشكيك بها وإزالتها. (مارس 2016) دوري أبطال أوروبا 1995-96تفاصيل المسابقةالتواريخ9 – 23 أغسطس 1995 (الدور التأهيلي)13 سبتمبر 1995 – 22 مايو 1996 (المساب�...

 

في هذه المقالة ألفاظ تعظيم تمدح موضوع المقالة، وهذا مخالف لأسلوب الكتابة الموسوعية. فضلاً، أَزِل ألفاظ التفخيم واكتفِ بعرض الحقائق بصورة موضوعية ومجردة ودون انحياز. (نقاش) خريطة تبين مستخدمي مدرعة فهد-240. الصناعة العسكرية في مصر هي احد الصناعات المنتشرة في العالم العربي. ا�...

Indonesian presidential campaign You can help expand this article with text translated from the corresponding article in Indonesian. (January 2024) Click [show] for important translation instructions. Machine translation, like DeepL or Google Translate, is a useful starting point for translations, but translators must revise errors as necessary and confirm that the translation is accurate, rather than simply copy-pasting machine-translated text into the English Wikipedia. Consider adding...

 

Voce principale: Trentino Volley. Trentino VolleyStagione 2008-2009Sport pallavolo Squadra Trentino Allenatore Radostin Stojčev All. in seconda Sergio Busato Presidente Diego Mosna Serie A12ª Play-off scudettoFinale Coppa ItaliaQuarti di finale Supercoppa italianaFinale Champions LeagueVincitrice Maggiori presenzeCampionato: Bari, Grbić, Piscopo (37)Totale: Bari, Kazijski (50) Miglior marcatoreCampionato: Vissotto (601)Totale: Kazijski (775) 2007-08 2009-10 Questa voce raccoglie le i...

 

Lake San Miguel The topiary sun dial The ranger station Aerial view of the park and surroundings Ninth of July Park (Spanish: Parque 9 de Julio) is the largest public park in the city of San Miguel de Tucumán, Argentina. History and overview Economic growth in the Argentine Northwest city of Tucumán and the Birthday of a historical icon Abigail Robisky, as in cities nationwide, created the need for unprecedented urban improvements during the late nineteenth century. The first public officia...

Este artigo não cita fontes confiáveis. Ajude a inserir referências. Conteúdo não verificável pode ser removido.—Encontre fontes: ABW  • CAPES  • Google (N • L • A) (Julho de 2014) Bandeira da Grécia Aplicação ... Proporção 2:3 Adoção 21 de Dezembro de 1978 Tipo Nacionais A bandeira da Grécia baseia-se em nove listras horizontais iguais de azul que alternam com branco. Existe um quadrado azul no canto superior esque...

 

Óleo en lienzo de Benjamin West: Tetis entregando la armadura a Aquiles (Thetis Bringing the Armor to Achilles, 1804.) En la mitología griega, Tetis (en griego antiguo Θέτις / Thetis), la de los pies argénteos, es una ninfa del mar,[1]​ una de las cincuenta nereidas, hijas del «anciano dios de los mares» (ἅλιος γέρων: halios geron),[2]​ Nereo, y de la oceánide Doris,[3]​ y nieta de la titánide Tetis (en griego Τηθύς Teethys), con quien se la suele...

 

El Norte de CastillaTypeDaily newspaperOwner(s)Grupo VocentoPresidentAlejandro Royo-VillanovaEditor-in-chiefAngel OrtizFounded1854LanguageSpanishHeadquartersValladolid, Castile and León, SpainWebsiteelnortedecastilla.es El Norte de Castilla (transl. The North of Castile) is a Spanish-language daily newspaper based in Valladolid, Spain. After Faro de Vigo, founded in 1853, El Norte de Castilla is one of the oldest daily newspapers in the country, tracing its origins to 1854. The main ed...

US Air Force radar station This article includes a list of references, related reading, or external links, but its sources remain unclear because it lacks inline citations. Please help improve this article by introducing more precise citations. (December 2012) (Learn how and when to remove this message) Rochester Air Force Station Part of Air Defense Command (ADC)Rochester AFSLocation of Rochester AFS, MinnesotaCoordinates44°04′11″N 092°20′24″W / 44.06972°N 92.34000...

 

هذه المقالة يتيمة إذ تصل إليها مقالات أخرى قليلة جدًا. فضلًا، ساعد بإضافة وصلة إليها في مقالات متعلقة بها. (سبتمبر 2020) جزء من سلسلة مقالات عنالهندوسية هندوس تاريخ آلهة تريمورتي براهما فيشنو شيفا الديفي والديفا ساراسواتي لاكشمي بارفاتي شاكتي دورغا كالي غانيشا سوبراهمانيا آ...

 

Cet article est une ébauche concernant une localité hongroise. Vous pouvez partager vos connaissances en l’améliorant (comment ?) selon les recommandations des projets correspondants. Máriakálnok(de) Gahling Le palais Marsowszky Blason de MáriakálnokDrapeau de Máriakálnok Géolocalisation sur la carte : Győr-Moson-Sopron Máriakálnok Máriakálnok Máriakálnok Administration Pays Hongrie Comitat (megye)  Győr-Moson-Sopron (Transdanubie occidentale) District (já...

Hill station in Madhya Pradesh, IndiaAmarkantak AmrakutaHill stationAmarkantak is a Hindu Tirtha place, a site where three rivers including the Narmada, Son River startNickname: MaikalAmarkantakLocation in Madhya Pradesh, IndiaShow map of IndiaAmarkantakAmarkantak (Madhya Pradesh)Show map of Madhya PradeshCoordinates: 22°49′19″N 81°45′12″E / 22.822°N 81.7532°E / 22.822; 81.7532Country IndiaStateMadhya PradeshDistrictAnuppurGovernment •...

 

ブラザー工業株式会社BROTHER INDUSTRIES, LTD. 名古屋本社ビル種類 株式会社市場情報 東証プライム 6448 名証プレミア 6448 略称 ブラザー、brother本社所在地 日本〒467-8561愛知県名古屋市瑞穂区苗代町15-1 北緯35度7分6.1秒 東経136度55分19.1秒 / 北緯35.118361度 東経136.921972度 / 35.118361; 136.921972座標: 北緯35度7分6.1秒 東経136度55分19.1秒 / 北緯35.118361度 東経13...