Honiara
Honiara is die hoofstad en grootste nedersetting in die Salomonseilande en het 'n bevolking van 54 600 in 2003 gehad en 'n oppervlakte van 22 km².