Avarua is die hoofstad en grootste stad van die Cookeilande, 'n selfregerende eilandnasie in vrye assosiasie met Nieu-Seeland in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad het 'n bevolking van 5 445 in 2006 gehad en lê op die eiland Rarotonga.
Eksterne skakels