Herk-de-Stad (Limburgs: Herk, Frans: Herck-la-Ville) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 12 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 43 km².
Plekke
Plekke in die munisipale gebied van Herk-de-Stad:
Berbroek, Donk, Herk-de-Stad (stad), Schakkebroek en Schulen.
Eksterne skakels