Henryk Sienkiewicz |
---|
|
Gebore | Henryk Adam Aleksander Pius Sienkiewicz 5 Mei 1846
Wola Okrzejska, Kongres-Pole |
---|
Sterf | 15 November 1916
|
---|
Nasionaliteit | Pole |
---|
Beroep | Romanskrywer |
---|
Bekend vir | Janko Muzykant Ogniem i mieczem Potop Pan Wołodyjowski Quo vadis Krzyżacy W pustyni i w puszczy |
---|
Handtekening |
---|
|
Henryk Adam Aleksander Pius Oszyk-Sienkiewicz (5 Mei 1846 – 15 November 1916) was 'n Poolse romanskrywer, een van die mees uitstekende skrywers van die tweede helfte van die 19de eeu, en die eerste Poolse wenner van die Nobelprys vir Letterkunde in 1905.[1]
Kort biografie
Hy is gebore in Wola Okrzejska, 'n dorp in die toe-Russies-beheerde Pole. Hy was sterk polities geïnspireer en het met historiese romans die dapper dade van Poolse helde van die 17de eeu beskryf. Met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog het hy hom bevind in Switserland en het hy ook daar gesterf, en is daar begrawe.
Bibliografie
Sy mees belangrike romans was:
- Trylogia (Die trilogie), wat bestaan het uit:
- Ogniem i mieczem (Met vuur en swaard) - 1884,
- Potop (Die vloed) - 1886,
- Pan Wołodyjowski (ook bekend as "Vuur in die Steppe") - 1888.
- Bez dogmatu (Sonder dogma) - 1891,
- Rodzina Połanieckich (Die Połaniecki-familie) - 1894,
- Quo Vadis - 1895,
- Krzyżacy (Die ridders van die Kruis) - 1900,
- W pustyni i w puszczy (In woestyn en wildernis) - 1912.
Verwysings
Eksterne skakels
|
---|
1901–1925 | |
---|
1926–1950 | |
---|
1951–1975 | |
---|
1976–2000 | |
---|
2001–2020 | |
---|
2021–hede | |
---|