Haikou (Chinees: 海口) is 'n groot stad in die suide van die Volksrepubliek China en die hoofstad van die provinsie van Hainan. Die stad het 'n bevolking van 2 046 189 in 2010 gehad met 'n oppervlakte van 2 237 km².
Haikou staan veral bekend vir die lanseersentrum van die Chinese Ruimte-agentskap en word gebruik om Chinese vuurpyle en satelliete te lanseer.