Geografie van Namibië

Ligging van Namibië in Suider-Afrika
Nasa-Satellietbeeld van Namibië met streekgrense en plekke
Topografiese kaart van Namibië
Die Kalahari-woestyn in Namibië

Gebied: Namibië is 'n land in Suider-Afrika, aangrensend tot die Atlantiese Oseaan, en tussen Angola en Suid-Afrika geleë.

Geografiese koördinate: 22°00′S 17°00′O / 22.000°S 17.000°O / -22.000; 17.000

Kaartverwysing: Afrika

Oppervlakte:
Totaal: 825 418 vk km
Land: 825 418 vk km
Water: 0 vk km

Oppervlak vergelykend: Effens groter as Alaska

Grense:
Totaal: 3 824 km
Aangrensend tot: Angola 1 376 km, Botswana 1 360 km, Suid-Afrika 855 km, Zambië 233 km.

Kuslyn: 1 572 km

Mariene aanspraak:
Aangrensende sone: 24 seemyl
Eksklusiewe ekonomiese sone: 200 seemyl
Territoriale see: 12 seemyl

Klimaat: woestynagtig, warm en droog; lae sporadiese reënval.

Terrein: hoofsaaklik hoë plato; Namibwoestyn langs die kus; Kalahari-woestyn in die ooste.

Hoogte bo seevlak, uiterstes:
Laagste punt: Atlantiese Oseaan 0 m
Hoogste punt: Konigstein 2 606 m

Natuurlike mere Guinasmeer Otjikotomeer

Natuurlike hulpbronne: Diamante, koper, uraan, goud, lood, tin, litium, kadmium, sink, sout, vanadium, natuurlike gasse, hidroëlektrisiteit, vis. Nota: Vermoedelik neerslae van ru-olie, steenkool en ystererts.

Landgebruik:
Bewerkbaar: 0,99% (1998 skatting) 1,0% (1993 skatting)
Permanente gewasse: 0% (1998, 1993 skatting)
Permanente weidings: 46% (1993 skatting)
Bosbou: 22% (1993 skatting) Ander: 31% (1993 skatting)

Area onder besproeiing: 70 vk km (1998 skatting), 60 vk km (1993 skatting)

Natuurlike rampe: lang periodes van droogte

Huidige omgewingsake: Baie beperkte natuurlike varswaterhulpbronne.

Internasionale omgewingsooreenkomste: Antarctic-marine Living Resources, Biodiversity, Climate Change, Desertification, Endangered Species, Hazardous Wastes, Law of the Sea, Ozone Layer Protection, Wetlands.

Nota: Geteken, maar nog nie geïmplementeer nie (geen van bogenoemde ooreenkomste).

Eksterne skakels