Die Otjikotomeer is die kleinste van Namibië se twee natuurlike mere. Die ander meer is die Guinasmeer. Die Otjikotomeer is 'n ingevalle sinkgat.
Vislewe
Drie spesies kom in die meer voor naamlik: Guppie, Swaarddraer en Otjikoto-kurper. Laasgenoemde is uit die Guinasmeer ingevoer en in dié meer vrygelaat.
Verwysings