Severity: Notice
Message: Undefined offset: 1
Filename: infosekolah/leftmenudasboard.php
Line Number: 33
Line Number: 34
FishBase is 'n uitgebreide databasis met inligting oor visspesies (veral vinvisse).[1] Dit is die grootste en mees besoekte aanlyndatabasis oor volwasse vinvisse op die internet.[2] Mettertyd het dit gegroei tot 'n dinamiese en veelsydige ekologiese verwysingsraamwerk, wat gereeld in wetenskaplike publikasies aangehaal word.[3][4]