Cornelis Lely

Cornelis Lely
Cornelis Lely in 1913
Gebore23 September 1854
Sterf22 Januarie 1929
NasionaliteitVlag van Nederland Nederland
BeroepSiviele ingenieur, goewerneur-generaal van Suriname
Bekend virZuiderzee-werke

Cornelis Lely (23 September 185422 Januarie 1929) was 'n Nederlandse waterboukundige ingenieur, minister en goewerneur.

Ir. Cornelis Lely

Cornelis Lely is gebore in Amsterdam, as sewende seun van Jan Lely en Adriana van Houten. Hy tree in September 1886 in diens van die Suiderseevereniging, 'n vereniging wat hom die afsluiting en inpoldering van die Suidersee ten doel stel. In 1891 voltooi hy sy plan, wat hy baie jare later, na die watersnoodramp van 1916 as minister deur middel van wetgewing tot uitvoering gebring het. Daarnaas word die Bergse Maas op sy inisiatief afgesluit en bevorder hy die spoorweë.

Op 36-jarige leeftyd word hy benoem as minister van Waterstaat, Handel en Nywerheid in die Kabinet-Van Tienhoven (1891-1894). Lely is in nog twee kabinette minister van Waterstaat, waaronder die Kabinet-Pierson, en is van 1902 tot 1905 goewerneur van Suriname. In 1898 loods hy die wet vir die Noordoosterlocaalspoorweg-Maatschappij deur die parlement, en tydens sy goewerneurskap in Suriname bevorder hy die aanvanklike detailplan vir die aanleg van die Lawaspoorweg. In 1913 word die inpoldering van die Suidersee deur sy toedoen opgeneem in die regeringsprogram. Die Suiderseewerke is grotendeels uitgevoer volgens sy plan.

Hoewel daar al honderde jare voor Lely gepraat is oor die inpoldering van die Suidersee, was Cornelis Lely die eerste wat 'n tegnies uitvoerbare plan aangebied het, wat antwoorde verskaf het op probleme soos die afwatering van die IJssel. Die drooglegging van die Suidersee is lank gesien as 'n wilde avontuur, en ook nadat Lely sy plan aangebied het, was daar baie besprekings oor die voor- en nadele, soos die ekonomiese gevolge vir vissersdorpe, die prys van die projek en die risiko's.

Lely was in staat gewees om sy plan werklikheid te maak deurdat hy behalwe ingenieur ook 'n formidabele politikus was. Selfs toe hy in 1913 die drooglegging in die regeringsprogram gekry het, was daar nog groot maatskaplike weerstand. Twee dinge het Lely gehelp: Die Eerste Wêreldoorlog het 'n gebrek van voedsel veroorsaak, waardeur die ekstra landbougrond wat die Suiderseewerke sou lewer van groot belang geword het. Die belangrikste slag kom met die watersnoodramp van 1916. Die nagevolg van die watersnoodramp was dat die algemene publiek nie meer naïef was omtrent die gevare wat die see inhou nie. Twee jaar later, in 1918, loods Lely die Suiderseewet (die bevel tot drooglegging van die Suidersee) deur die parlement.

Die visie van Lely was die verkorting van die kuslyn. Die beskerming teen die see is so sterk as die kortste skakel, so het Lely geredeneer, en met die baie honderde kilometers kuslyn aan die Suidersee is dit baie moeilik om 'n effektiewe waterbeheer toe te pas. Die Afsluitdyk het dit alles vervang deur 'n enkele dyk. Die visie van Lely is later in die 20ste eeu nogmaals toegepas in die Deltawerke, waarby die kuslyn van Zeeland met 'n groot stuk verkort is.

Hoewel dit geen al te grote bekendheid geniet nie, is die oorwinning oor die see wat in die 20ste eeu in Nederland behaal is, in belangrike mate aan die visie van Lely toe te skryf. As eerbetoon aan Lely is 'n aantal plekke na hom vernoem: Lelystad, die hoofstad van Flevoland, Lelydorp in Suriname en die gemaal Lely in die Wieringermeer. In Amsterdam is 'n hoofweg na hom genoem: die Cornelis Lelylaan.

Aan die Noord-Hollandse kant van de Afsluitdyk staan 'n standbeeld van Lely, wat op 23 September 1954 deur Koningin Juliana onthul is ter viering van sy honderdste verjaardag. Dit is gemaak deur Mari Andriessen. In Lelystad is daar eweneens 'n standbeeld van Lely, gemaak deur Piet Esser, plus 'n deur Hans van Houwelingen ontworpe basaltsteensuil van dertig meter hoog, met daarop 'n afgietsel van die standbeeld van Andriessen.

Lely het op 74-jarige leeftyd in die koue winter van 1929 gesterf. Hy het die eerste drooglegging (Wieringermeer) nie meegemaak nie en ook nie die sluiting van die Afsluitdyk nie.

Werke van Lely

  • Plan tot afsluiting van die Suidersee
  • Aanleg van spoorlyn te Suriname
  • Oprigting van Staatsmyne
  • Aanleg van die vissershawe te Scheveningen

Eksterne skakels


Read other articles:

Artikel ini perlu diterjemahkan dari bahasa Inggris ke bahasa Indonesia. Artikel ini ditulis atau diterjemahkan secara buruk dari Wikipedia bahasa Inggris. Jika halaman ini ditujukan untuk komunitas bahasa Inggris, halaman itu harus dikontribusikan ke Wikipedia bahasa Inggris. Lihat daftar bahasa Wikipedia. Artikel yang tidak diterjemahkan dapat dihapus secara cepat sesuai kriteria A2. Jika Anda ingin memeriksa artikel ini, Anda boleh menggunakan mesin penerjemah. Namun ingat, mohon tidak men...

 

American politician Rezin A. De Bolt Rezin A. De Bolt (January 20, 1828 – October 30, 1891) was a U.S. Representative from Missouri. Born near Basil, Ohio, De Bolt attended the common schools. He was employed as a tanner. He studied law. He was admitted to the bar in 1856 and commenced practice in Lancaster, Ohio. He moved to Trenton, Missouri, in 1858 and continued the practice of his profession. He was appointed in 1859 and elected in 1860 commissioner of common schools for Grundy County....

 

Grover Cleveland Presiden Amerika Serikat 22 dan 24Masa jabatan4 Maret 1893 – 4 Maret 1897Wakil PresidenAdlai E. Stevenson (1893-1897) PendahuluBenjamin HarrisonPenggantiWilliam McKinleyMasa jabatan4 Maret 1885 – 4 Maret 1889Wakil PresidenThomas A. Hendricks (1885, meninggal saat menjabat),Tidak ada (1885–1889) PendahuluChester A. ArthurPenggantiBenjamin HarrisonGubernur New York 28Masa jabatan1 Januari 1883 – 6 Januari 1885WakilDavid B. Hill Pendahu...

العلاقات السيشلية الميكرونيسية سيشل ولايات ميكرونيسيا المتحدة   سيشل   ولايات ميكرونيسيا المتحدة تعديل مصدري - تعديل   العلاقات السيشلية الميكرونيسية هي العلاقات الثنائية التي تجمع بين سيشل وولايات ميكرونيسيا المتحدة.[1][2][3][4][5] مقارنة ب�...

 

Indian actor Puneet IssarIssar in 2014Born (1959-11-06) 6 November 1959 (age 64)OccupationsActorwriterproducerdirectordialect coachYears active1983–presentKnown forCoolieMahabharatBorderGarvThe Kashmir FilesSpouseDeepali IssarChildren2ParentSudesh Issar[1] (father)RelativesDaljeet Puri (father-in-law)[1]Satyajeet Puri (brother-in-law)[1] Puneet Issar (born 6 November 1959)[2][3] is an Indian actor, writer, director, producer and dialect...

 

Disambiguazione – Se stai cercando altri significati, vedi Milwaukee (disambigua). Milwaukeecity(EN) City of Milwaukee Milwaukee – VedutaFoto aerea della città LocalizzazioneStato Stati Uniti Stato federato Wisconsin ConteaMilwaukeeWashingtonWaukesha AmministrazioneSindacoCavalier Johnson (D) TerritorioCoordinate43°03′N 87°57′W / 43.05°N 87.95°W43.05; -87.95 (Milwaukee)Coordinate: 43°03′N 87°57′W / 43.05°N 87.95°W43.05; -87...

Nomura Securities Co., Ltd. 野村證券株式会社JenisAnak perusahaanIndustriJasa keuanganKonsultansi manajemen keuanganDidirikan25 Desember 1925 (1925-12-25) (Osaka, Japan)KantorpusatNihonbashi, Chuo, Tokyo, JepangWilayah operasiSeluruh duniaTokohkunciKoji Nagai (chairman)Toshio Morita (presiden)ProdukJasa keuangan[1]Jasa sekuritasIndukNomura HoldingsSitus webNomura Securities Kantor pusat Nomura Securities Co. Nomura Securities Co., Ltd. (野村證券株式会社code: ja is ...

 

У этого термина существуют и другие значения, см. Национальная галерея. Национальная галерея искусствангл. National Gallery of Art Дата основания 24 марта 1937 Дата открытия пн—сб 10:00—17:00, вс 11:00—18:00(кроме 25 декабря и 1 января) Основатели Меллон, Эндрю Уильям[1][2][…] и Кон�...

 

Arthur ChristmasTheatrical release posterSutradaraSarah SmithProduserSteve PegramDitulis olehPeter BaynhamSarah SmithPemeranJames McAvoyHugh LaurieBill NighyJim BroadbentImelda StauntonAshley JensenRamona MarquezPenata musikHarry Gregson-Williams[1]PerusahaanproduksiSony Pictures AnimationAardman AnimationsDistributorColumbia PicturesTanggal rilis11 November 2011Durasi97 menit[2]NegaraAmerika SerikatBahasaInggrisAnggaran$100 juta[3]Pendapatankotor$113,412,139[...

Former NASCAR race in Fontana, California, United States Pepsi Max 400NASCAR Sprint Cup SeriesVenueAuto Club SpeedwayLocationFontana, California, United StatesCorporate sponsorPepsi MaxFirst race2004Last race2010Distance400 miles (640 km)Laps200Previous namesPop Secret 500 (2004)Sony HD 500 (2005–2006)Sharp AQUOS 500 (2007)Pepsi 500 (2008–2009)Pepsi Max 400 (2010)Most wins (driver)Jimmie Johnson (3)Most wins (team)Hendrick Motorsports (4)Most wins (manufacturer)Chevrolet (5)Circuit i...

 

Historical parts of Dalmatia under the rule of the Republic of Venice Governorate of DalmatiaDalmazia venezianaProvince of the Republic of Venice1409–1797 Flag Coat of arms CapitalZadarDemonymDalmatian • TypeGovernorate History • Established 1409• Disestablished 1797 Preceded by Succeeded by Croatia in personal union with Hungary Kingdom of Dalmatia Today part ofCroatia Venetian Dalmatia (Latin: Dalmatia Veneta) refers to parts of Dalmatia under the rule of th...

 

Brand of products made by Nestlé This article is about the brand. For Nesquik products, see Nesquik (disambiguation). NesquikNesquik cocoa powderProduct typePowder, syrup, beverageOwnerNestléProduced byNestléCountryUnited StatesIntroduced1948; 76 years ago (1948)Related brandsNesquik CerealMarketsWorldwideWebsitenesquik.com Nesquik is a brand of food products made by Swiss company Nestlé. In 1948, Nestlé launched a drink mix for chocolate-flavored milk called Nestl...

Sungai TamiangTamiang RivierPeta lama yang menampilkan wilayah Aceh Tamiang di kota Kuala Simpang dimana terdapat jalur kereta api yang melintas diatas sungai TamiangLokasiNegaraIndonesiaProvinsiAcehKabupatenAceh TamiangCiri-ciri fisikHulu sungaiGunung Bendahara Gabungan huluKualaSimpang - lokasikabupaten Aceh Tamiang - koordinat04°17′06″N 98°03′14″E / 4.28500°N 98.05389°E / 4.28500; 98.05389 Muara sungai  - lokasi04°27�...

 

American composer, saxophonist and bandleader John ZornZorn in 2014Background informationBorn (1953-09-02) September 2, 1953 (age 70)New York City, U.S.GenresAvant-gardeexperimentalavant-rockjazzclassicalgrindcoreavant-garde metalOccupation(s)Musician, composer, producer, arrangerInstrument(s)Alto saxophoneDiscographyJohn Zorn discographyYears active1973–presentLabelsTzadik, Avant, DIW, Elektra Nonesuch, Earache, Hathut, Shimmy-Disc, Eva, Toy's Factory, Nato, Lumina, Black Saint, Subha...

 

此條目可参照英語維基百科相應條目来扩充。 (2021年5月6日)若您熟悉来源语言和主题,请协助参考外语维基百科扩充条目。请勿直接提交机械翻译,也不要翻译不可靠、低品质内容。依版权协议,译文需在编辑摘要注明来源,或于讨论页顶部标记{{Translated page}}标签。 约翰斯顿环礁Kalama Atoll 美國本土外小島嶼 Johnston Atoll 旗幟颂歌:《星條旗》The Star-Spangled Banner約翰斯頓環礁�...

Pour l’article homonyme, voir Neuvy. Neuvy-Pailloux L'église Saint-Laurent en 2008. Héraldique Administration Pays France Région Centre-Val de Loire Département Indre Arrondissement Issoudun Intercommunalité Communauté de communes Champagne Boischauts Maire Mandat Remi Devau 2020-2026 Code postal 36100 Code commune 36140 Démographie Gentilé Néopalludéens Populationmunicipale 1 163 hab. (2021 ) Densité 28 hab./km2 Population agglomération 85 674 hab. (20...

 

Cet article est une ébauche concernant la guerre de Sécession. Vous pouvez partager vos connaissances en l’améliorant (comment ?) selon les recommandations des projets correspondants. William Nelson Rector Beall William N. R. Beall Naissance 20 mars 1825Bardstown, État du Kentucky Décès 25 juillet 1883 (à 58 ans)McMinnville, État du Tennessee Allégeance États-Unis Arme  Confederate States Army Grade Capitaine Brigadier général Années de service 1848-1861 (USA)18...

 

Epic poem by Chittadhar Hridaya Chittadhar Hridaya, sketched in jail, ca. 1944. Illustration from Sugata Saurabha showing the Buddha's father Śuddhodana. Sugata Saurabha (Nepali: सुगत सौरभ) is an epic poem in Nepal Bhasa by Chittadhar Hridaya (1906 – 1982), one of the greatest literary figures from Nepal in the 20th century. Sugata Saurabha, meaning “The Fragrant Life of the Buddha”, is based on the life story of Gautama Buddha.[1] Written in jail Sugata Saurabh...

Belgian tennis player This biography of a living person needs additional citations for verification. Please help by adding reliable sources. Contentious material about living persons that is unsourced or poorly sourced must be removed immediately from the article and its talk page, especially if potentially libelous.Find sources: Alison Van Uytvanck – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (July 2019) (Learn how and when to remove this message) In...

 

† Большая гавайская древесница Научная классификация Домен:ЭукариотыЦарство:ЖивотныеПодцарство:ЭуметазоиБез ранга:Двусторонне-симметричныеБез ранга:ВторичноротыеТип:ХордовыеПодтип:ПозвоночныеИнфратип:ЧелюстноротыеНадкласс:ЧетвероногиеКлада:АмниотыКлада:За...