Die Citroën C5 is 'n groot gesinsmotor (C-segment in Europa) wat deur die Franse motorvervaardiger Citroën vervaardig word sedert 2001 en is tans in sy tweede geslag. Die C5 het die Citroën Xantia vervang in die groot gesinsmotorklas. Dit is die eerste Citroen met "C" benamingsnomenklatuur.