Die bruinysterhout (Homalium dentatum) is 'n groot Afromontane woudboom wat vanaf Port St. Johns tot in die noordelike Drakensberge en ook in die hooglande van Zimbabwe voorkom.[1] Hulle kom aan woudrande en beboste klowe voor. Die blare is amper rond.
Bron
Verwysings
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 167. ISBN 978-1-77007-759-1.
Sien ook