Bembiciaceae
Caseariaceae Flacourtiaceae
Homaliaceae
Poliothyrsidaceae
Prockiaceae Samydaceae
Scyphostegiaceae
en sien teks
Salicaceae is die wilger-familie wat hoort tot die ordeMalpighiales. Die bekendste spesie in Suid-Afrika is die treurwilger (Salix babylonica) wat uit China kom. Die familie het afwisselende, enkelvoudige blare. Die blomme word in kort katjies gedra terwyl manlike en vroulike blomme aan verskillende bome gedra word. Die klein vruggies bars oop en stel polvormige, sade vry. Daar is 800 spesies wêreldwyd wat hoort tot die familie en 30 spesies kom plaaslik voor waarvan 20 bome is.
↑"Salicaceae Mirb., nom. cons". Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture. 17 Januarie 2003. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2010. Besoek op 4 Februarie 2010.
↑Boucher, L. D.; Manchester, S. R.; Judd, W. S. (2003). "An extinct genus of Salicaceae based on twigs with attached flowers, fruits, and foliage from the Eocene Green River Formation of Utah and Colorado, USA". American Journal of Botany. 90 (9): 1389–99. doi:10.3732/ajb.90.9.1389. PMID21659238.