Eukariote en voorbeelde van hul diversiteit – kloksgewys van bo links: Rooi messelby, porcinisampioen, sjimpansee, Isotricha intestinalis, Ranunculus asiaticus, en Volvox carteri
Eukariotiese organismes wat nie onder die koninkryke Plantae, Animalia of Fungi geklassifiseer kan word nie, word soms in die koninkryk Protista gegroepeer.
In taksonomie word eukariote beskou as een van die drie biologiese domeine waarin lewe verdeel kan word. Die ander twee domeine, Archaea en Bacteria, word saam "prokariote" genoem.
Kladogram
Die verwantskap tussen die eukariote is steeds 'n onderwerp van navorsing. Hierdie is 'n vereenvoudigde kladogram wat die belangrikste groepe toon:
↑Sakaguchi M, Takishita K, Matsumoto T, Hashimoto T, Inagaki Y (Julie 2009). "Tracing back EFL gene evolution in the cryptomonads-haptophytes assemblage: separate origins of EFL genes in haptophytes, photosynthetic cryptomonads, and goniomonads". Gene. 441 (1–2): 126–31. doi:10.1016/j.gene.2008.05.010. PMID18585873.