Bournemouth (Frans: Bornemouth) is 'n stad in die suidweste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die stad het 'n bevolking van 163 444. Bournemouth is 174km suidwes van Londen.
Demografie
Bournemouth is die grootste stad tussen Southampton en Plymouth. Van die bevolking is 21% ouer as 65 jaar.
Susterstede