Amman (Arabies: عمان) is die hoofstad en grootste stad van Jordanië. Die stad het 'n bevolking van 1 919 000 en van 2 125 000 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 1 680 km².
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.