Agter Elke Man was 'n drama TV-reeks wat vir die eerste keer op 5 September 1985 op TV1 uitgesaai is. Na die tweede reeks is die program opgevolg met die rolprent Agter Elke Man, wat op 28 September 1990 vrygestel is.
Karakters
Karakters wat in die TV-reeks gespeel het:
Hoofkarakters
Herhalende karakters
- Wynand Toerien (Deon Coetzee)
- Annemarie Barnhoorn (Almarene Visser)
- Albert Jooste (Pierre de Wet)
- Mev. Simpson (Magda van Biljon)
- Mnr. Vlok (Louis van Niekerk)
- Mev. Duvenhage (Hermien Dommisse)
- Hannes Sierberhagen (Johan Malherbe)
- Elzetta (Dot Feldman)
- Mnr. Myburg
- Tannie Barkhuizen
- Tallulah, Steve se sekretaresse (Alida Theron)
- Van Breda (Michal Grobbelaar)
- Boet Beyers, Bruce se vader (Carel Trichardt)
- Bruce Mother (Petru Wessels)
- William Beyers, Bruce se broer (Johan Scholtz)
- Santie Beyers, William se vrou (Liesl van den Berg)
- Willie Smit (Willie Jansen)
- Hans van Langhans (Dirk Kotze)
- Jack Steyn (Scot Scott)
- Weltehagen (At Botha)
- Tannie Piet (Tilana Hanekom)
- Koot Hofmeyer (Pieter de Bruyn)
Sien ook
Eksterne skakels