427 v.C.
Kalenders
|
|
Gebeure
- Die beleëring van die stad Plataeae eindig in 'n oorwinning van Thebane. Athene verloor sy enigste bondgenoot in Boiotia.[1]
- Die beleëring van Mytilene eindig in 'n oorwinning van die Atheners, wat die opstand op Lesbos onderdruk. [1]
- In Corcyra breek 'n burgeroorlog uit. Die demokrate wil kiesreg vir alle mans, die oligarge wil dit beperk[2]
- Gorgias besoek Athene as lid van 'n gesantskap uit Leontini, wat op Sisilië bedreig word deur Syracuse en sy demokrasie wil behou. Leontini ontvang 20 skepe van die Atheners. [3]
Geboortes
Sterftes
Verwysings
- ↑ 1,0 1,1 Beat the Drum Slowly, Robert Firth, eBookIt.com, 2013, ISBN 1456608401, ISBN 9781456608408
- ↑ Classical Greece: 500-323 BC, Short Oxford History of Europe, OUP Oxford, 2000, ISBN 0191586412, ISBN 9780191586415
- ↑ Gorgias and the New Sophistic Rhetoric, Bruce McComiskey, SIU Press, 2002, ISBN 0809390132, ISBN 9780809390137
|
|