Wings Air

PT Wings Abadi Airlines,[1] bedryf as Wings Air, is 'n geskeduleerde pendelpassasier-laekostelugredery gebaseer in Djakarta, Indonesië. Die lugredery bedryf vanaf Sultan Hasanuddin Internasionale Lughawe in Makassar sowel as verskeie ander lughawens in Indonesië. Die maatskappy is gestig as 'n kortafstand-streekslugdiens, 'n volfiliaal van Lion Air en het op 10 Julie 2003 bedrywighede begin.

Wings Air MD-80 by Sultan Mahmud Badaruddin II-lughawe
'n Wings Air ATR 72-500
'n Wings Air Bombardier Dash 8-300
ATR 72-500 van Wings Air by Tampa Padang-lughawe
Wings Air Fleet
Vliegtuie In diens Bestellings Passasiers Notas
ATR 72-500 20 - 72
ATR 72-600 51 - 72 Grootste operateur.
Totaal 71 -

Verwysings

  1. Rahman, Irfanur. "Wings Air dropped 7 routes". TEMPO.CO.