ATR 72

ATR 72
'n ATR 72 van Firefly lugredery
Tipe Passasiersvliegtuig
Vervaardiger ATR
Nooiensvlug 27 Oktober 1988
Bekendstelling 27 Oktober 1989
Status Aktief en in produksie
Hoofgebruikers Wings Air
Azul Linhas Aereas
Mount Cook Airline
Swiftair
Vervaardig 1988–tans
Aantal gebou 1 000 soos op 17 Julie 2018[1]
Eenheidskoste 72–600: VS$26 miljoen (2017)[2]
Ontwikkel van ATR 42

Die ATR 42 is tweemotorige turboskroef streeksvliegtuig met 'n kort reikafstand wat ontwerp, ontwikkel en vervaardig is deur ATR in Frankryk en Italië. ATR (Aerei da Trasporto Regionale of Avions de transport régional), is 'n gesamentlike onderneming gevorm deur die Franse lugvaartmaatskappy Aérospatiale, tans Airbus en die Italiaanse konglomeraat Aeritalia, tans Leonardo S.p.A.. Die nommer 72 in die naam verwys na die standaard aantal passasiers wat die vliegtuig kan vervoer; dit wissel tussen 72 en 78.

Verwysings

Eksterne skakels