Willem (Wim) Kok (gebore op 29 September 1938 in Bergambacht; oorlede op 20 Oktober 2018 in Amsterdam) was 'n Nederlandse politikus van die Partij van de Arbeid (PvdA). Hy was vanaf 1994 tot 2002 Eerste Minister van Nederland gewees. In die Lubbers III-kabinet (1989–1994) het hy as Minister van Finansies gedien. Kok was oorspronklik voorsitter van die vakbond FNV (Federatie Nederlandse Vakbeweging) gewees.
Die kabinette
Kok het twee Nederlandse kabinette gelei:
Bronne
Eksterne skakels