- Hierdie artikel handel oor die nedersetting in Merafong City. Vir ander gelyknamige plekke, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Welverdiend.
Welverdiend is 'n dorpie in die Merafong City Plaaslike Munisipaliteit, Wesrand-distriksmunisipaliteit, van Gauteng. Dit is 85 km suidwes van Johannesburg, net wes van Carletonville.
Verwysings