Die waterluisie (Leucospermum catherinae) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom van die Sederberg tot Koue Bokkeveld, Piketberg en Bokkerivierberge. Die struik word tot 3 m groot en dra blomme van September tot Desember.
In Engels staan dit as die Catherine-wheel Pincushion bekend.
Galery
Sien ook
Bronnelys
Eksterne skakels