Waarskynlikheid

Waarskynlikheid is 'n maatstaf of skatting van die moontlikheid van 'n gebeurtenis. Waarskynlikhede word 'n waarde tussen 0 (0% kans of sal nie gebeur nie) en 1 (100% kans of sal gebeur nie) toegeken. Hoe hoër die graad van waarskynlikheid, hoe groter is die kans dat die geval sal gebeur, of in 'n langer reeks monsters, hoe meer is die aantal kere wat verwag word dat so 'n geval sal gebeur.

Voorbeelde

As ek 'n muntstuk opskiet, wat is die kans dat die uitkoms "kop" sal wees?

Dit is voor die hand liggend dat daar 2 moontlikhede is. Dus is die kans/waarskynlikheid dat dit sal gebeur 1 uit elke 2 = 1/2 = 0.5 = 50%

As ek 3 muntstukke opskiet of een muntstuk 3 keer opskiet, wat is die kans dat die uitkoms 3 keer "kop" sal wees?

Opsie 1:

Met elke opskiet is daar 2 verskillende kombinasies, dus is die verskillende hoeveelheid kombinasies: 2×2×2 = 23 = 8.

Dus is die waarskynlikheid/kans dat dit sal gebeur 1 uit elke 8 = 1/8 = 0.125 = 12.5%

Opsie 2:

Die waarskynlikheid dat die eerste raai reg is, is 1/2 en die tweede en die derde. Die kans dat al drie raaie reg is, is (1/2)3 = 1/8 = 12.5%

Wat is die waarskynlikheid dat 'n persoon een van die vier A's uit 'n pak kaarte van 52 sal trek?

Die kans dat 'n persoon die A van harte sal trek is 1/52. Die kans dat die persoon die A van diamante sal trek is 1/52 en so die kans vir die A van klawers en die A van skoppens ook 1/52. Die persoon hoef egter slegs een van die vier A's te trek, dus is dit OF die A van harte, OF die A van diamante, ens. Omdat dit 'n OF is, is die waarskynlikheid die som van die waarskynlikhede. Dus is die waarskynlikheid om een van die vier A's uit die pak kaarte te trek = 1/52 + 1/52 + 1/52 + 1/52 = 4/52 = 0.0769 = 7.7%

Wat is die waarskynlikheid dat 'n persoon al 4 die A's uit 'n pak kaarte van 52 sal trek?

Omdat die volgorde nie belangrik is nie, is hierdie 'n soortgelyke voorbeeld van 'n kombinasie as die lotery-voorbeeld.

Opsie 1: Uit eerste beginsels

Die kans dat die eerste raai reg is, is 4/52.

Die kans dat die tweede raai reg is, is 3/51 (daar is 3 A's oor en 51 kaarte oor).

Die kans dat die derde raai reg is, is 2/50 (daar is 2 A's oor en 50 kaarte).

Die kans dat die vierde raai reg is, is 1/49 (daar is 1 A oor en 49 kaarte).

Dus, die kans dat al vier kanse reg is, is

Opsie 2: Gebruik die formule vir kombinasies

n=52 en k=4

Die aantal verskillende kombinasies = n!/[k!(n-k)!] = 52!/[4!(52-4)!] = 270 725

Die waarskynlikheid is die resiprook en is dus 1/270 725 = 3.69×10-6 = 3.69×10-4%

Wat is die waarskynlikheid dat die letters A, B, C en D ewekansig in die volgorde B, C, D, A gerangskik sal word?

Omdat die volgorde belangrik is, is dit 'n permutasie.

Opsie 1:

Met die eerste raaiskoot, moet jy uit 4 letters kies, met die tweede raaiskoot uit 3, met die 3de raaiskoot uit 2 en die laaste een is nie 'n raaiskoot nie. Dus is die aantal permutasies = 4×3×2×1 = 4![1] = 24.

Opsie 2:

Alternatiewelik is n = 4 en k = 4. Dus is die aantal permutasies:

n×(n-1)×(n-2)×...×(n-k+1) = 4×3×...×(4-4+1) = 4×3×....×1 = 24.

Opsie 3:

n!/(n-k)! = 4!/0! = 24

Die waarskynlikheid dat dit sal gebeur is dus 1/24 = 0.01467 = 1.47%

As 9 vriende vir jou kom kuier, wat is die waarskynlikheid dat Ben, Koos, Gert en Jan, in hierdie volgorde, eerste by jou sal opdaag?

Omdat die volgorde belangrik is, werk ons met 'n permutasie. Dieselfde vriend kan nie meer as een keer opdaag nie (dieselfde item kan dus nie meer as een keer gekies word nie).

Opsie 1: Eerste beginsels

Die eerste vriend kan een van 9 wees, die tweede een van 8, ens. Dus is die aantal moontlike permutasies: 9×8×7×6 = 3024

Opsie 2: Gebruik die formule vir permutasies

n = 9 en k = 4:

Aantal permutasies = n×(n-1)×(n-2)×...×(n-k+1) = 9×8×...×(9-4+1) = 9×8×7×6 = 3024

Opsie 3: Gebruik die alternatiewe formule vir permutasies.

n!/(n-k)! = 9!/(9-4)! = 9!/5! = 3024

Die waarskynlikheid daarvan is die resiprook en is dus 1/3024 = 0.003307 = 0.33%

As 9 vriende vir jou kom kuier, wat is die waarskynlikheid dat Ben, Koos, Gert en Jan, eerste by jou sal opdaag, maar nie noodwendig in hierdie volgorde nie?

Omdat die volgorde nie belangrik is nie, werk ons met 'n kombinasie. Dieselfde vriend kan nie meer as een keer opdaag nie (dieselfde item kan dus nie meer as een keer gekies word nie).

Opsie 1: Eerste beginsels

Moet nooit aanvaar dat die volgorde belangrik is nie. Dus is die waarskynlikheid dat enige een van die vier vriende eerste opdaag 4/9, die waarskynlikheid dat een van die 3 oorblywende vriende tweede gaan opdaag is dus 3/8, ens. Dus is die waarskynlikheid:

Opsie 2: Bepaal die aantal permutasies en deel deur 4! om die aantal kombinasies te kry

Om die hoeveelheid permutasies te kry: Die eerste vriend kan een van 9 wees, die tweede een van 8, ens. Dus is die aantal moontlike permutasies: 9×8×7×6 = 3024. Die vier vriende kan egter op 4! verskillende maniere by my aankom, dus is die aantal kombinasies 3024/4! = 126

Opsie 3: Gebruik die formule vir kombinasies.

n = 9 en k = 4:

Aantal kombinasies = n!/[k!(n-k)!] = 9!/[4!5!] = 126

Dus is die waarskynlikheid dat die vier vriende eerste by my gaan opdaag, die resiprook en is dus 1/126 = 0.007937 = 0.794%

As ek 'n aap voor 'n telefoon sit, wat is die kans dat die aap die getalle 2, 4, 6, 8, 0 in hierdie volgorde sal kies?

Aanvaar dat die aap slegs die getalle 0 tot 9 op die telefoon sal druk en dat wat hy druk, heeltemal ewekansig is.

Met elke druk van 'n knoppie kan die aap dus 1 uit enige van 10 getalle kies. Dus kan een item meer as een keer gekies word en dus is die hoeveelheid kombinasies: 10×10×10×10×10 = 105

Dus is die waarskynlikheid dat dit sal gebeur = 1/105 = 0.001%

As ek 'n aap voor 'n telefoon sit, wat is die kans dat die aap die getalle 2, 4, 6, 8, 0 in enige volgorde sal kies?

Opsie 1:

Aanvaar dat die aap slegs die getalle 0 tot 9 op die telefoon sal druk en dat wat hy druk, heeltemal ewekansig is.

Met elke druk van 'n knoppie kan die aap dus 1 uit enige van 10 getalle kies. Dus kan een item meer as een keer gekies word en dus is die waarskynlikheid:

Opsie 2:

Alternatiewelik kan die aantal permutasies uitgewerk word en dit deel deur k om die aantal kombinasies te kry. Die aantal permutasies = 105.

Dus is die aantal kombinasies = 105/5! = 833.33

Die waarskynlikheid is die resiprook en is dus 5!/105 = 0.0012 = 0.12%

Wat is die waarskynlikheid dat twee mense uit 'n groep van 23 op dieselfde dag verjaar?[2]

Die aantal pare wat 'n mens kan maak uit 'n groep van 23 mense = die aantal kombinasies van 2 mense in 'n groep van 23 =

of

Die waarskynlikheid dat twee persone op verskillende dae sal verjaar is

Die kans dat al 253 pare/kombinasies nie op dieselfde dag sal verjaar nie is

Dus is die kans dat twee mense wel op dieselfde dag sal verjaar, is: 1 – 49.95% = 50.05%

Wat is die waarskynlikheid om sekere getalle met twee dobbelstene te gooi?

Die verskillende hoeveelheid kombinasies wat 'n mens met twee dobbelstene kan gooi is 6×6 = 36

Om 2 te gooi, is daar slegs een moontlike kombinasie: jy moet 'n 1 en 'n 1 gooi. Dus is die waarskynlikheid 1 uit 36. Die volgende tabel wys die waarskynlikheid vir verskillende getalle:

Getal Kombinasies Waarskynlikheid
2 (1,1) 1/36
3 (1,2)(2,1) 2/36
4 (1,3)(2,2)(3,1) 3/36
5 (1,4)(2,3)(3,2)(4,1) 4/36
6 (1,5)(2,4)(3,3)(4,2)(5,1) 5/36
7 (1,6)(2,5)(3,4)(4,3)(5,2)(6,1) 7/36
8 (2,6)(3,5)(4,4)(5,3)(6,2) 5/36
9 (3,6)(4,5)(5,4)(6,3) 4/36
10 (4,6)(5,5)(6,4) 3/36
11 (5,6)(6,5) 2/36
12 (6,6) 1/36

Kyk ook

Verwysings

Eksterne skakels

Read other articles:

14th-century poem by Dafydd ap Gwilym An anonymous 19th-century imaginary portrait of Dafydd ap Gwilym The Wind (Welsh: Y Gwynt) is a 64-line love poem in the form of a cywydd by the 14th-century Welsh poet Dafydd ap Gwilym. Dafydd is widely seen as the greatest of the Welsh poets,[1][2][3][4] and this is one of his most highly praised works. Rachel Bromwich called it one of the greatest of all his poems,[5] while the academic critic Andrew Breeze has ...

 

يفتقر محتوى هذه المقالة إلى الاستشهاد بمصادر. فضلاً، ساهم في تطوير هذه المقالة من خلال إضافة مصادر موثوق بها. أي معلومات غير موثقة يمكن التشكيك بها وإزالتها. (ديسمبر 2018) كأس ملك إسبانيا 2005–06الفرق82البطلإسبانيولالوصيفريال سرقسطةالمباريات الملعوبة111الأهداف المسجلة280 (2.52 لك�...

 

Fishing regulation limiting people's allowances to fishIndividual fishing quotas (IFQs), also known as individual transferable quotas (ITQs), are one kind of catch share, a means by which many governments regulate fishing. The regulator sets a species-specific total allowable catch (TAC), typically by weight and for a given time period. A dedicated portion of the TAC, called quota shares, is then allocated to individuals. Quotas can typically be bought, sold and leased, a feature called trans...

Supreme Court of the United States38°53′26″N 77°00′16″W / 38.89056°N 77.00444°W / 38.89056; -77.00444EstablishedMarch 4, 1789; 235 years ago (1789-03-04)LocationWashington, D.C.Coordinates38°53′26″N 77°00′16″W / 38.89056°N 77.00444°W / 38.89056; -77.00444Composition methodPresidential nomination with Senate confirmationAuthorized byConstitution of the United States, Art. III, § 1Judge term lengthl...

 

Mesbrecourt Église Sainte-Benoîte Administration Pays France Région Hauts-de-France Département Aisne Arrondissement Laon Commune Mesbrecourt-Richecourt Statut Commune supprimée Démographie Population 520 hab. (1841) Géographie Coordonnées 49° 42′ 10″ nord, 3° 32′ 33″ est Historique Fusion 8 septembre 1845 Commune(s) d'intégration Mesbrecourt-Richecourt Localisation Géolocalisation sur la carte : France Mesbrecourt Géolocalisation ...

 

Red peach cakeAssorted Teochew kueh, with pink and white red peach cakes on the rightAlternative namesPng kuih, png tho kuih, ang tho kuihTypePastryCourseSnackPlace of originChinaRegion or stateChina and Southeast AsiaMain ingredientsGlutinous rice flour, mushrooms, shallots, peanuts  Media: Red peach cake Red peach cake (Chinese: 紅桃粿; Pe̍h-ōe-jī: âng-thô-kóe), also known as rice peach cake (Chinese: 飯桃粿; Pe̍h-ōe-jī: pn̄g-thô-kóe) and rice cake...

New Zealand singer and songwriter KimbraKimbra performing in 2023Background informationBirth nameKimbra Lee JohnsonBorn (1990-03-27) 27 March 1990 (age 34)Hamilton, New ZealandOriginMelbourne, Victoria, AustraliaGenres Pop[1] progressive pop R&B[1] indie rock[1] art pop Occupation(s) Singer songwriter actress Years active2000–presentLabels Forum 5 Warner Inertia/PIAS Group[2] Websitekimbramusic.comMusical artist Kimbra Lee Johnson (born 27 March 1990...

 

Cette page concerne l'année 1970 (MCMLXX en chiffres romains) du calendrier grégorien. Chronologies Données clés 1967 1968 1969  1970  1971 1972 1973Décennies :1940 1950 1960  1970  1980 1990 2000Siècles :XVIIIe XIXe  XXe  XXIe XXIIeMillénaires :-Ier Ier  IIe  IIIe Chronologies géographiques Afrique Afrique du Sud, Algérie, Angola, Bénin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Cameroun, Cap-Vert, République centrafricaine, Comores, ...

 

U.S. Virgin Islands Air National GuardEntrance sign to the main base of the 285th Combat Communication SquadronActive7 May 1980–presentCountry United StatesAllegiance U.S. Virgin IslandsBranch  Air National GuardRoleUSSOUTHCOM combat supportGarrison/HQSt Croix ANGS, United States Virgin IslandsCommandersCivilian leadershipPresident Joe Biden (Commander-in-Chief)Secretary of the Air Force Frank Kendall IIIGovernor Albert BryanState military leadershipThe Adjutant General-Nomin...

Public university in Calgary, Alberta, Canada Mount Royal UniversityLatin: Universitas Montis RegiusMottoQuam Bene Non QuantumMotto in EnglishHow well, not how muchTypePublicEstablished1910EndowmentC$99 million[1]PresidentTim RahillyProvostElizabeth Evans (interim)Academic staff740[2]Students15,573Undergraduates12,505[3]LocationCalgary, Alberta, Canada51°0′49.09″N 114°8′0.54″W / 51.0136361°N 114.1334833°W / 51.0136361; -114.1334...

 

威廉·莱昂·麦肯齐·金阁下The Rt Hon. William Lyon Mackenzie KingOM CMG PC 加拿大总理任期1921年12月29日—1926年6月28日君主乔治五世前任阿瑟·米恩继任阿瑟·米恩任期1926年9月25日—1930年8月7日君主乔治五世前任阿瑟·米恩继任理查德·贝德福德·贝内特任期1935年10月23日—1948年11月15日君主乔治五世爱德华八世乔治六世前任理查德·贝德福德·贝内特继任路易·圣洛朗 个人资料出生...

 

Muscle Buccinator redirects here. For other uses, see Buccinator (disambiguation). Buccinator muscleBuccinator outlined in red.DetailsOriginFrom the alveolar processes of maxilla and mandible, buccinator crest and temporomandibular jointInsertionIn the fibers of the orbicularis orisArteryBuccal arteryNerveBuccal branch of the facial nerve (VII cranial nerve)ActionsThe buccinator compresses the cheeks against the teeth and is used in acts such as blowing. It is an assistant muscle of masticati...

Gibraltarian footballer Aaron Payas Aaron Payas at the Victoria Stadium in March 2014Personal informationFull name Aaron PayasDate of birth (1985-05-24) 24 May 1985 (age 38)Place of birth GibraltarPosition(s) MidfielderYouth career Manchester United (Gibraltar)Senior career*Years Team Apps (Gls)200?–2007 Manchester United (Gibraltar) 2007–2010 Laguna 2010 Manchester United (Gibraltar) 2010–2012 Lincoln Red Imps 2012 Glacis United 2012–2014 Lincoln Red Imps 5 (2)2014–2017 Manche...

 

New England settler (1602-1661) Mount Feake Cemetery in Waltham is located on Mount Feake, which was named after Robert Feake Robert Feake (1602-c.1661) was an early New England settler, soldier, goldsmith, and founder of what is now Greenwich, Connecticut. Biography Coat of Arms of Robert Feake Feake was a goldsmith and likely came to New England with the Winthrop fleet of 1630. Governor John Winthrop named Mount Feake in Waltham after Feake in 1632, and Feake Island (Fetch's Island) in Virg...

 

American politician For other people with the same name, see Donald Partridge (disambiguation). From palm card used in Partridge's 1934 campaign for governor. Donald Barrows Partridge (June 7, 1891 – June 5, 1946) was an American lawyer, jurist, and politician from the U.S. state of Maine. Partridge served in the United States House of Representatives for a single term in the 1930s and was a Republican Party leader in Oxford County during the 1920s and 30s.[1] Biography Partridg...

State park in Oregon, U.S. Coquille Myrtle Grove State Natural SitePicnic table at the site along the South Fork Coquille RiverShow map of OregonShow map of the United StatesTypePublic, stateLocationCoos County, OregonNearest cityMyrtle PointCoordinates42°57′44″N 124°06′24″W / 42.9623321°N 124.1067663°W / 42.9623321; -124.1067663[1]Area7 acres (2.8 ha)[2]Created1950[2]Operated byOregon Parks and Recreation DepartmentOp...

 

For other uses, see Mind (disambiguation). Open-source social networking service MindsType of businessPrivateType of siteSocial networkHeadquartersGlastonbury, Connecticut, US[1]Key peopleBill Ottman, founder and CEOJohn Ottman, co-founder and chairmanMark Harding, co-founder and CTOIan Crossland, co-founderIndustryInternetURLminds.comRegistrationRequired to post, follow, or be followed; anonymous registration allowedLaunchedJune 2015 Minds is an open-source and distributed socia...

 

A Monetary History of the United States, 1867–1960 Dust jacket of 1st Edition, 3rd printingAuthorMilton Friedman, Anna SchwartzLanguageEnglishSubjectEconomic historyGenreHistoryPublished1963Princeton University PressPublication placeUnited StatesMedia typePrint (hardcover)Pages860 pp (first edition)OCLC258805Dewey Decimal332.4973LC ClassHG538.F86 1963 A Monetary History of the United States, 1867–1960 is a book written in 1963 by Nobel Prize–winning economist Milton Friedman ...

Swedish-American labor activist, songwriter, and member of the Industrial Workers of the World Joe HillJoe HillBornJoel Emmanuel Hägglund(1879-10-07)October 7, 1879Gävle, SwedenDiedNovember 19, 1915(1915-11-19) (aged 36)Sugar House Prison, Salt Lake City, Utah, United StatesCause of deathExecution by firing squadOther namesJoseph HillströmOccupation(s)Labor activist, songwriter, and member of the Industrial Workers of the WorldSignature Joe Hill (October 7, 1879 – November...

 

この記事は検証可能な参考文献や出典が全く示されていないか、不十分です。 出典を追加して記事の信頼性向上にご協力ください。(このテンプレートの使い方)出典検索?: More UNIX – ニュース · 書籍 · スカラー · CiNii · J-STAGE · NDL · dlib.jp · ジャパンサーチ · TWL (2020年12月) moreでログファイルを表示した例 more(モア)は�...