Vyfster was 'n Afrikaanse televisiedrama wat van 1982 deur die SAUK uitgesaai is. Die regisseur was Regardt van den Bergh terwyl Johann Potgieter die draaiboek geskryf het. Die TV-reeks speel in 'n tronk af en handel oor die wel en wee van die gevangenes en tronkbewaarders. Die rolprent Skollie was vrygestel tussen seisoen 1 en 2. Dit is later opgevolg met die rolprent, getiteld Vyfster: die slot (1985). Baie mense was ontstoke oor die TV-reeks se stomp einde.
Die kenmerkende temawysie van die program is deur die Suid-Afrikaner Lloyd Ross geskryf en opgevoer.[1]
Akteurs
Van die akteurs wat hierin verskyn het is:
- en andere.
Eksterne skakels
- ↑ Afrikaanse treffers 1983: Vyfster - Lloyd Ross | Maroela Media