Die maatskappy is in 1956 gestig as Vietnam Civil Aviation. In April 1989 is dit omskep in 'n staatsonderneming, en in 1996 is Viëtnam Lugdiens gestig onder sy huidige naam toe dit 'n paar ander diensmaatskappye bymekaargebring het. Die maatskappy word bedryf deur 'n bestuursraad van sewe lede, wat gekies word deur die Viëtnamese Eerste Minister.[3]
Viëtnam Lugdiens besit 100% van Vietnam Air Service Company (VASCO) - 'n plaaslike lugdiens van suidelike Viëtnam en 49% van Cambodia Angkor Air.
In 2010 het Viëtnam Lugdiens 'n lid geword van SkyTeam, 'n lugdiens-alliansie.
Vloot
Viëtnam Lugdiens se vloot bestaan uit die volgende vliegtuie (Desember 2013):