737-100: VS$32 miljoen[2] 737-600: VS$59,4 miljoen[3] 737-700: VS$80,6 miljoen[4] 737-800: VS$96,0 miljoen[4] 737-900ER: VS$101,9 miljoen[4] 737 MAX 7: VS$90,2 miljoen[4] 737 MAX 8: VS$110,0 miljoen[4] 737 MAX 9: VS$116,6 miljoen[4]
Weergawes
Boeing T-43
Die Boeing 737 is 'n gewilde kort- tot mediumafstand kommersiële passasierstraalvliegtuig vervaardig deur Boeing Commercial Airplanes sedert 1967.
Sedert sy bekendstelling in 1967 is reeds meer as 10 500 eenhede verkoop, meer as enige ander kommersiële vliegtuig, byna dubbel die totale Airbus-produksielyn. Alle modelle het twee motore, een onder elke vlerk.
Variante
Daar is/was vier basiese generasies van die 737, genaamd die "Original", "Classic", "Next-Generation" (NG) en "MAX" modelle.
Original: die 737-100 en -200 (Vervaardig van 1967 tot 1988)
Classic: die 737-300, -400, en -500 (Vervaardig van 1983 tot 1997)
Next-Generation (NG): 737-600, -700, -800, en -900 (Vervaardig van 1997 - )