Die trassiedoring (Vachellia hebeclada) is 'n boom wat tot die Fabaceae familie hoort. Die spesie is inheems aan die Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, die Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat. Buite Suid-Afrika kom die boom ook in Angola, Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe voor.
Die spesie het drie subspesies:
- Vachellia hebeclada subsp. chobiensis (O.B.Mill.) Kyal. & Boatwr.
- Vachellia hebeclada subsp. hebeclada
- Vachellia hebeclada subsp. tristis (Schreib.) Kyal. & Boatwr.
Die boom se FSA-nommer is 170.[1] Die boom het ook 'n magdom plaaslike name:
- Blouhaak
- Blouhaakdoring
- Ghabos
- Kersdoring
- Muisbos
- Muisdoringbos
- Pendoring
- Sikiboontjie
- Tarassidoring
- Teransiebos
- Volstruisbos
Sien ook
Verwysings
Bronne