Universiteit van Huddersfield

Universiteit van Huddersfield
University of Huddersfield

Gestig:1825
Tipe:Openbare universiteit
Befondsing:£293,000[1]
Kanselier:Professor Sir Patrick Stewart
Vise-kanselier:Professor Bob Cryan
Studentetal:19 740[2]
Voorgraadse studente:16 175
Nagraadse studente:3 570
Ligging:Huddersfield,
Vlag van Engeland Engeland
,
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Kampus:Semi-stedelik
Koerant:Huddersfield Student
Kleure:Blou
Webtuiste:http://hud.ac.uk/

Die Universiteit van Huddersfield (ook bekend as Huddersfield-universiteit) is 'n universiteit in Huddersfield, noordelike Engeland.

Die universiteit het die volgende akademiese skole:

  • Toegepaste Wetenskappe
  • Kuns, Ontwerp en Argitektuur
  • Rekenaar- en Ingenieurswese
  • Onderwys en Professionele Ontwikkeling
  • Universiteit van Huddersfield Bestuursskool
  • Menslike- en Gesondheidswetenskappe
  • Musiek, Menslikheid en Media

Eksterne skakels

Verwysings

  1. http://www.hud.ac.uk/finance/word/fnst08.doc[dooie skakel]
  2. "Studentegetalle 2006/07". Higher Education Statistics Agency. Besoek op 9 April 2008. (en)