Umkomaas is 'n klein kusdorp in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van 2 716 in 2011 gehad.[1] Dit is 'n gewilde bestemming vir skubaduikers en diepsee-hengelaars.