Assagay is 'n woongebied van eThekwini in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is geleë langs Hillcrest, ongeveer 44 km wes van Durban met die N3-hoofpad.