Tentergate is 'n nedersetting in die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Tentergate is gestig in 1976, as hervestigingskamp vir die mense wat Herschel gevlug het voor sy inlywing in 'n onafhanklike Transkei.[2]
Sien ook
Verwysings