Kala

Kala

(Cala)
Kala is in Oos-Kaap
Kala
Kala
 Kala se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°31′23″S 27°41′53″O / 31.52306°S 27.69806°O / -31.52306; 27.69806
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikChris Hani
MunisipaliteitSakhisizwe
Oppervlak
 • Totaal46,60 km2 (17,99 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal14 520
 • Digtheid312/km2 (810/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.2%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense0.3%
 • Swart mense98.8%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Xhosa 92.0%
 • Engels 2.7%
 • Ander 5.4%
Poskode (strate)
5455
Poskode (posbusse)
5455
Skakelkode047

Kala (voorheen bekend as Cala) is 'n dorpie in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die naam beteken 'langs die berge'. Die dorpie lê langs die Tsomorivier noord van die Ncoradam. Die naaste groot dorp is Elliot.

Sien ook

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kala". Sensus 2011.