TSV Kropp is 'n sportklub uit Kropp in die deelstaat Sleeswyk-Holstein in Duitsland. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir onder meer pluimbal, handbal, judo, atletiek, gimnastiek, dans, tafeltennis en vlugbal.
Die klub is op 6 Februarie 1946 gestig as 'n nuwe klub met geen voorgangerklubs nie. Die klub het sedert 1971 'n afdeling op die buurdorpie Alt Bennebek en sedert 1975 ook op Klein Rheide.
Die klub se grootste prestasie was om in 2003 na die Oberliga te promoveer, destyds op die vierde vlak van die Duitse sokkerstruktuur.
Onlangse ligaposisionering
- 1979-80 (VII) Bezirksliga S-H Noord 2de
- 1980-81 (VII) Bezirksliga S-H Noord 1ste
- 1981-82 (VI) Landesliga S-H Noord 9de
- 1982-83 (VI) Landesliga S-H Noord 12de
- 1983-84 (VI) Landesliga S-H Noord 15de
- 1984-85 (VII) Bezirksliga S-H Noord 2de
- 1985-86 (VII) Bezirksliga S-H Noord 2de
- 1986-87 (VII) Bezirksliga S-H Noord 5de
- 1987-88 (VII) Bezirksliga S-H Noord 14de
- 1988-89 (VIII) Bezirksklasse S-H N Suid 4de
- 1989-90 (VIII) Bezirksklasse S-H N Suid 2de
- 1990-91 (VII) Bezirksliga S-H Noord 7de
- 1991-92 (VII) Bezirksliga S-H Noord 1ste
- 1992-93 (VI) Landesliga S-H Noord 11de
- 1993-94 (VI) Landesliga S-H Noord 13de
- 1994-95 (VI) Landesliga S-H Noord 13de
|
- 1995-96 (VI) Landesliga S-H Noord 7de
- 1996-97 (VI) Landesliga S-H Noord 9de
- 1997-98 (VI) Landesliga S-H Noord 4de
- 1998-99 (VI) Landesliga S-H Noord 3de
- 1999-00 (VI) Bezirksoberliga S-H N 2de
- 2000-01 (V) Verbandsliga S-H 14de
- 2001-02 (V) Verbandsliga S-H 8ste
- 2002-03 (V) Verbandsliga S-H 2de
- 2003-04 (IV) Oberliga Hamburg/S-H 13de
- 2004-05 (V) Verbandsliga S-H 2de
- 2005-06 (IV) Oberliga Noord 15de
- 2006-07 (V) Verbandsliga S-H 1ste
- 2007-08 (V) Verbandsliga S-H 3de
- 2008-09 (V) Oberliga S-H 11de
- 2009-10 (V) Oberliga S-H
|
Eksterne skakels