Sándor Weöres (Szombathely, 22 Junie 1913 – Boedapest, 22 Januarie 1989) was 'n Hongaarse digter en vertaler.[1]
Sy ma het 'n Serwiese oorsprong en sy pa was 'n hussar. Hy studeer reg aan die Universiteit van Pécs