Superklipvis

Superklipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. superciliosus
Binomiale naam
Clinus superciliosus
Linnaeus, 1758
Sinonieme
  • Blennius superciliosus (Linnaeus, 1758)[1]
  • Caboclinus superciliosus (Linnaeus, 1758)[1]
  • Blennius spadiceus (Bloch & Schneider, 1801)[1]
  • Clinus ornatus (Gilchrist & Thompson, 1908)[1]

Die superklipvis (Clinus superciliosus) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en word aan die suid- en weskus aangetref. In Engels staan die vis bekend as die Klipfish. Die vis kom voor in getyrotspoele en tussengetypoele. Dit word nie langer as 30 cm nie.

Sien ook

Bronne

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Sinonieme vir Clinus superciliosus by www.fishbase.org.

Eksterne skakel