Suidoosdistrik
|
Land: |
Botswana
|
Hoofstede: |
Ramotswa en Gaborone
|
Oppervlakte: |
1 780 km²
|
Bevolking: |
276 319 (2001)
|
Bevolkingsdigtheid: |
155,24/km²
|
Die Suidoosdistrik is die kleinste van die nege distrikte in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Die distrik het in 2001 'n bevolking van 276 319 gehad en beslaan die gebied rondom die hoofstad Gaborone. Dit grens aan die Suid-Afrikaanse Noordwesprovinsie.