Ghanzidistrik
|
Land: |
Botswana
|
Hoofstad: |
Ghanzi
|
Oppervlakte: |
117 910 km²
|
Bevolking: |
43 370
|
Bevolkingsdigtheid: |
0,37/km²
|
Die Ghanzidistrik is 'n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2011 'n bevolking van 43 370 gehad en sy hoofstad is Ghanzi. Dit grens in die weste aan sy buurland Namibië.