Sint-Laurensrivier

Sint-Laurensrivier
Die Sint-Laurensrivier naby Saint-Germain, Québec
Die Sint-Laurensrivier naby Saint-Germain, Québec
Die Sint-Laurensrivier naby Saint-Germain, Québec

Kaart van die Groot Mere en Sint-Laurens se waterskeiding.

Oorsprong Groot Mere
Monding Golf van Sint-Laurens, Kanada
Atlantiese Oseaan
Stroomgebied Kanada, Verenigde State
Lengte 1 197 km (744 myl)
Oorspronghoogte 74,7 m (245 vt)
Mondinghoogte 0 m (0 vt)
Gemiddelde afloop 16 800 m³/s (590 000 vt³/s)[1]
Stroomgebiedopp. 1 344 200 km² (519 000 myl²)[2]
Kaart van die Sint-Laurensrivierbekken in Noord-Amerika.
Kaart van die Sint-Laurensrivierbekken in Noord-Amerika.
Montréal, soos gesien vanuit Saint-Catherine in Montérégie
Die Sint-Laurens naby die Robert Moses State Park se Duisend Eilande (Thousand Islands), langs die grens tussen New York en Quebec
Die Sint-Laurensrivier naby Trois-Pistoles, Quebec
'n Stormnag oor die Sint-Laurensriviervallei, Quebec
'n Gedeelte van die oostelike rivierloop, soos gesien vanuit die INternasionale Ruimtestasie (ISS). Die groot eiland is Anticosti

Die Sint-Laurensrivier (Engels: Saint Lawrence River, Frans: Fleuve Saint-Laurent, Mohawk: Kaniatarowanenneh of "Groot Waterweg", Tuscarora: Kahnawáʼkye[3]) is 'n groot rivier in die gematigde klimaatsone van Noord-Amerika wat die Groot Mere langs die Amerikaans-Kanadese grens met die Atlantiese Oseaan verbind. Saam met hierdie mere vorm die Sint-Laurens 'n hidrografiese stelsel wat oor 'n afstand van 3 058 km na die binneland van Noord-Amerika strek.

Die rivier vloei vanuit sy oorsprong, die Ontariomeer naby Kingston, in noordoostelike rigting deur die Kanadese provinsie Quebec, verby die metropole Montréal en Quebecstad, om naby Sept-Îles in die Golf van Sint-Laurens en die Noord-Atlantiese Oseaan uit te mond. Die rivierloop maak deel uit van die grens tussen die Amerikaanse deelstaat New York en die Kanadese provinsie Ontario. Die Sint-Laurensrivier is na die Rooms-Katolieke heilige Sint Laurentius genoem, 'n boorling van Osca in Hispania (tans Huesca in Spanje) wat op 10 Augustus 258 as Christelike diaken die martelaardood in Rome gesterf het.

Die Kanadese geskiedkundige Donald Creighton (1902−1979) en ander het daarop gewys dat die Sint-Laurens, wat met sy oos-westelike loop 'n uitsondering vorm in die geografie van die Noord-Amerikaanse vasteland met sy affiniteit vir noord-suidelike rivierstelsels en bergreekse, 'n natuurlike basis gevorm het waarop die latere Kanadese nasie kon ontstaan. Met die bou van die Sint-Laurens-waterweg is groot dele van Kanada en die Verenigde State met Wes-Europa en die res van die wêreld verbind.[4]

Rivierloop

Die rivier het sy oorsprong by die uitmonding van die Ontariomeer naby Kingston, Ontario. Die Sint-Laurens vloei deur Cornwall, Ontario, Montreal, Trois-Rivières en Quebecstad en mond uiteindelik uit in die Golf van Sint-Laurens, die grootste riviermonding ter wêreld. Die rivier vloei 1 900 myl (3 058 kilometer) van sy oorsprong tot sy uitmonding (744 myl of 1 197 kilometer vanaf die Ontariomeer), terwyl sy bekken oor 1,6 miljoen vierkante kilometer strek. Sy dreineringsgebied sluit die Groot Mere van Noord-Amerika in, die wêreld se grootste stelsel van varswatermere met 'n oppervlakte van 1,03 miljoen vierkante kilometer. By die uitmonding vloei 'n gemiddelde van 10 400 kubieke meter per sekonde af.

Die Sint-Laurensrivier sluit die Sint-Louismeer suid van Montreal, die Sint-Françoismeer naby Salaberry-de-Valleyfield en die Sint-Pierremeer oos van Montreal in. Sy belangrikste eilande is die Duisend Eilande (Thousand Islands) naby Kingston, die Île-de-Montréal (Montrealeiland), die Jesuseiland (Île Jésus) van Laval, Orléanseiland naby Quebecstad en die Anticosti-eiland noord van die Gaspé-skiereiland.

Die Champlainmeer, Rivière-des-Outaouais (Ottawarivier), Richelieurivier en Saguenayrivier mond almal in die Sint-Laurens uit.

Geskiedenis

Die eerste Europeër wat die Sint-Laurensrivier bevaar het, is Jacques Cartier, wat die rivier op 9 Junie 1534 ontdek het en die gebied in die naam van koning Frans I van Frankryk tot 'n Franse besitting ("Nieu-Frankryk") verklaar het. Vir Cartier was die Sint-Laurens, wat die hoof- en lewensaar van Nieu-Frankryk sou word, reeds die «groot rivier van Kanada». Tot die vroeë 17de eeu is na die gedeelte van die rivier wat in die rigting van Montreal vloei en na die Riviére des Outaouais verwys as die Rivière du Canada (Kanadarivier). Die Sint-Laurensrivier het as die hoofroete vir die verkenning van die Amerikaanse binneland vanuit Europa gedien.

Oorspronklik was die Sint-Laurensrivier net tot Montréal bevaarbaar, aangesien die geweldige Lachine-versnellings die skeepvaartroete blokkeer het. Met die bou van die Lachinekanaal kon die versnellings vir die eerste keer omseil word. Die nuwe Sint-Laurenswaterweg, 'n grootskaalse stelsel van kanale en sluise wat in 1959 geopen is, skep sedertdien 'n verbinding tussen die Atlantiese Oseaan en die Bowemeer, wat ook vir groot skepe geskik is.

Name

Die oorsprong van die Northrivier in die Mesabi-bergreeks van Minnesota word as die brongebied van die Sint-Laurensrivier beskou. Aangesien dit deur 'n groot aantal mere vloei, verander die rivier se naam dikwels. Van oorsprong tot uitmonding staan dit bekend as die:

Verwysings

  1. (en) Benke, Arthur C.; Cushing, Colbert E. (2005). Rivers of North America. Academic Press. pp. 989–990. ISBN 978-0-12-088253-3. Besoek op 23 Julie 2017.
  2. (en) Natural Resources Canada, Atlas of Canada - Rivers Geargiveer 20 Mei 2006 op Wayback Machine
  3. (en) Rudes, B. Tuscarora English Dictionary Toronto: University of Toronto Press, 1999
  4. The Canadian Encyclopedia: St. Lawrence River. Besoek op 27 Augustus 2019
  5. "Saint Lawrence River and Seaway" (in Engels). Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020. Besoek op 23 Julie 2017.

Eksterne skakels

Read other articles:

Douglas SirkSirk pada 1955LahirHans Detlef Sierck(1897-04-26)26 April 1897Hamburg, Kekaisaran JermanMeninggal14 Januari 1987(1987-01-14) (umur 89)Lugano, Ticino, SwissTahun aktif1934–1979Suami/istriLydia Brinken ​(m. 1929⁠–⁠1934)​ Hilde Jary ​(m. 1934)​ Poster untuk film Written on the Wind. Douglas Sirk (nama lahir Hans Detlef Sierck; 26 April 1897 – 14 Januari 1987) adalah seorang sutr...

 

В Википедии есть статьи о других людях с такой фамилией, см. Морозов; Морозов, Георгий. Георгий Фёдорович Морозов Дата рождения 7 (19) января 1867(1867-01-19) Место рождения Санкт-Петербург, Российская империя Дата смерти 9 мая 1920(1920-05-09) (53 года) Место смерти Симферополь, Таврическая ...

 

Wilayah Teluk JervisWilayahLokasi Wilayah Teluk Jervis di AustraliaKoordinat: 35°8′55″S 150°42′49″E / 35.14861°S 150.71361°E / -35.14861; 150.71361Koordinat: 35°8′55″S 150°42′49″E / 35.14861°S 150.71361°E / -35.14861; 150.71361NegaraAustraliaPemisahan dari New South Wales1915Named forJohn Jervis, 1st Earl of St VincentGovernment• Di bawah administrasi Departemen Infrastruktur, Transportasi, Pembangunan Daerah, Komu...

هذه المقالة يتيمة إذ تصل إليها مقالات أخرى قليلة جدًا. فضلًا، ساعد بإضافة وصلة إليها في مقالات متعلقة بها. (أبريل 2019) باول ويليام (بالفرنسية: Paul Guillaume)‏    معلومات شخصية الميلاد 28 نوفمبر 1891   باريس  الوفاة 1 أكتوبر 1934 (42 سنة)   باريس  مواطنة فرنسا[1]  الحياة ا...

 

Chemical compound AndarineClinical dataOther namesGTx-007; S-4; Acetamidoxolutamide; Androxolutamide; Acetam-doxolutamideATC codeNoneLegal statusLegal status US: Investigational New Drug Identifiers IUPAC name (2S)-3-(4-acetamido-phenoxy)-2-hydroxy-2-methyl-N-(4-nitro-3-trifluoromethyl-phenyl)-propionamide CAS Number401900-40-1 NPubChem CID9824562IUPHAR/BPS7849DrugBankDB07423 YChemSpider8000309 YUNII7UT2HAH49HChEMBLChEMBL125236 YCompTox Dashboard (EPA)DTXSID40193187 E...

 

Lowest temperature at which a volatile material's vapors ignite if given a source For other uses, see Flashpoint. Flaming cocktails with a flash point lower than room temperature. The flash point of a material is the lowest liquid temperature at which, under certain standardized conditions, a liquid gives off vapours in a quantity such as to be capable of forming an ignitable vapour/air mixture. (EN 60079-10-1) The flash point is sometimes confused with the autoignition temperature, the tempe...

Chinese author (born 1960) For the rower, see Yu Hua (rower). In this Chinese name, the family name is Yu. Yu HuaYu Hua at the 2005 Singapore Writers FestivalNative name余华Born (1960-04-03) April 3, 1960 (age 64)Hangzhou, Zhejiang, China[1]OccupationNovelist, essayistLanguageChineseNationalityChineseAlma materLu Xun Literature SchoolPeriod1984 – presentGenreNovel, proseLiterary movementAvant-gardeNotable worksTo Live (1993) Chronicle of a Blood Merchant (1995) Brothers ...

 

Fritz LoebmannBiographieNaissance 12 mars 1929MannheimDécès 15 avril 1944 (à 15 ans)OświęcimNationalité allemandemodifier - modifier le code - modifier Wikidata Fritz Loebmann (12 mars 1929, Mannheim, république de Bade-15 avril 1944, Auschwitz) est un des 44 enfants d'Izieu, arrêté lors de la rafle du 6 avril 1944, déporté par le convoi no 71, en date du 13 avril 1944, du Camp de Drancy vers Auschwitz. Il est assassiné à son arrivée. Il a 15 ans. Dans son fameux ...

 

Questa voce sull'argomento siti web è solo un abbozzo. Contribuisci a migliorarla secondo le convenzioni di Wikipedia. Engadgetsito webLogo URLwww.engadget.com Tipo di sitoblog Scopo di lucroSì ProprietarioYahoo! Creato daPeter Rojas Lanciomarzo 2004 Stato attualeattivo Modifica dati su Wikidata · Manuale Engadget è un blog e podcast multilingue su tecnologia ed elettronica di consumo. Engadget ha attualmente nove distinti siti, tutti operanti simultaneamente ed ognuno con il p...

Державний комітет телебачення і радіомовлення України (Держкомтелерадіо) Приміщення комітетуЗагальна інформаціяКраїна  УкраїнаДата створення 2003Керівне відомство Кабінет Міністрів УкраїниРічний бюджет 1 964 898 500 ₴[1]Голова Олег НаливайкоПідвідомчі ор...

 

Cultural practices common to Christianity Examples of Christian cultureClockwise from top: Windows of the Church of the Holy Sepulchre in Jerusalem, Christ the Redeemer statue in Rio de Janeiro, Nativity scene, Notre-Dame cathedral in Paris, Eastern Orthodox wedding Part of a series onChristian culture Christian culture Christian tradition Eastern Christianity Western Christianity Byzantine culture Protestant culture Holidays Mormon culture Cultural Christian Art Christian symbolism Early art...

 

Painting by Jacob Jordaens Meleager and AtalantaArtistJacob JordaensYearc. 1618Dimensions152 cm (60 in) × 120 cm (47 in)LocationRoyal Museum of Fine Arts AntwerpCollectionFlemish Art Collection Accession No.844 IdentifiersRKDimages ID: 8130[edit on Wikidata] Meleager and Atalanta is a 1618 oil-on-canvas painting by the Flemish artist Jacob Jordaens, now in the Royal Museum of Fine Arts Antwerp. Jordaens returned to the same subject of Meleager and ...

This article needs additional citations for verification. Please help improve this article by adding citations to reliable sources. Unsourced material may be challenged and removed.Find sources: SAARC Fountain – news · newspapers · books · scholar · JSTOR (October 2015) (Learn how and when to remove this message) SAARC FountainThe SAARC Fountain in Kawran Bazar, Dhaka, BangladeshSAARC FountainLocation of the fountain in DhakaArtistNitun KunduYear1985&#...

 

Cet article est une ébauche concernant la finance. Vous pouvez partager vos connaissances en l’améliorant (comment ?) selon les recommandations des projets correspondants. Multiple à coût élevé moyen aux États-Unis La science actuarielle concerne l'application des méthodes mathématiques et statistiques à la finance et aux assurances, particulièrement où cela se rapporte à l'évaluation des risques à long terme. Les actuaires sont les professionnels qui sont qualifiés da...

 

Football clubAlfredo SalinasFull nameClub Deportivo Alfredo SalinasShort nameAlfredo SalinasFounded12 December 2011; 12 years ago (2011-12-12)GroundEstadio Municipal de EspinarCapacity12,000PresidentCarlos Salinas ZapataCoachJosé SotoLeagueCopa Perú2018Peruvian Segunda División, 14th (Relegated) Home colours Away colours Club Deportivo Alfredo Salinas is a Peruvian football club from the Espinar District, Espinar Province, in Cuzco, Perú. It currently plays in the Peruvi...

International netball competition Netball at the Commonwealth GamesFounded1998AdministratorWorld NetballCommonwealth Games FederationMost recentchampion(s) Australia (4th Title)Most titles Australia (4 titles)Official websiteWorld Netball Netball at the Commonwealth Games, together with the Netball World Cup, is one of the two major tournaments in international netball. All the major netball playing nations are members of the Commonwealth of Nations. It was first played in 1990 as a...

 

تقوم إيران بتصنيع 60-70٪ من معداتها الصناعية محليا، بما في ذلك التوربينات المختلفة والمضخات والمحفزات والمصافي وناقلات النفط وحفارات الحفر والمنصات البحرية والأبراج والأنابيب وأدوات الاستكشاف.[1] إنتاج النفط في إيران (1950-2012) وحدات تكسير حفزي في مصفاة عبادان على شط العرب...

 

Artikel ini sebatang kara, artinya tidak ada artikel lain yang memiliki pranala balik ke halaman ini.Bantulah menambah pranala ke artikel ini dari artikel yang berhubungan atau coba peralatan pencari pranala.Tag ini diberikan pada September 2016. Roland Bergkamp Informasi pribadiNama lengkap Roland BergkampTanggal lahir 3 April 1991 (umur 33)Tempat lahir Amstelveen, BelandaTinggi 1,91 m (6 ft 3 in)Posisi bermain PenyerangKarier junior TOGB2006–2009 ExelcisorKarier senior...

فتح المدائن جزء من الفتح الإسلامي لفارس  ما تبقى من إيوان كسرى في المدائن. التاريخ وسيط property غير متوفر. بداية يناير 637  نهاية مارس 637  الموقع قطيسفون  33°05′37″N 44°34′50″E / 33.093611°N 44.580556°E / 33.093611; 44.580556   النتيجة انتصار جيش الخلفاء الراشدين وسقوط المدائ...

 

Sporting event delegationMorocco at the1960 Summer OlympicsIOC codeMARNOCMoroccan Olympic Committee Arabic: اللجنة الأولمبية الوطنية المغربيةWebsitewww.cnom.org.ma (in French)in RomeCompetitors47 (all men) in 10 sportsMedalsRanked 32nd Gold 0 Silver 1 Bronze 0 Total 1 Summer Olympics appearances (overview)19601964196819721976198019841988199219962000200420082012201620202024 Morocco competed in the Summer Olympic Games for the first time at the 1960 Summer Ol...