Die Huronmeer (Engels: Lake Huron, Frans: Lac Huron) is geleë in Noord-Amerika en is een van die Groot Mere. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 59 600 km² met 'n geskatte volume van 3 543 km³.