Shenzhen (Mandaryn-Chinees: 深圳市, Shēnzhèn Shì) is 'n stad in die Volksrepubliek China met 'n bevolking van sowat 8 912 300 en 'n oppervlakte van 2 050 km².