Shakira Isabel Mebarak Ripoll (gebore 2 Februarie1977 in Barranquilla, Colombia) is 'n sangeres, musikant, aktrise en uitgewer wat onder andere bekendheid verwerf het vir haar ritmiese heupbewegings.
Biografie
Shakira is op 2 Februarie 1977 in Barranquilla, Colombia, gebore. Sy is die enigste kind van William Mebarak Chadid en Nidia Ripoll Torrado. Sy is van Colombiaanse en Libanese afkoms.[1][2] Haar pa William is in New York Stad gebore in 'n gesin van Libanon. Toe hy vyf was, het sy gesin na Colombia verhuis.[3][4][5][6] Haar Colombiaanse moederkant het twee Spaanse vanne, Ripoll en Torrado, waarvan eersgenoemde Katalaans is en afkomstig is van vier broers wat in die 19de eeu van Katalonië na die kus van Colombia geïmmigreer het.[7][8][9]
Sy beweer ook dat sy verre Italiaanse wortels het deur 'n voorouer met die van "Pisciotti".[10]
Shakira (Arabies: شاكرة) beteken "dankbaar" in Arabies, die vroulike vorm van die naam Shakir (Arabies: شاكر).
Diskografie
Ateljee-albums
1991 - Magia
1993 - Peligro
1995 - Pies Descalzos
1998 - Dónde Están los Ladrones?
2001 - Laundry Service
2005 - Fijación Oral Vol. 1
2005 - Oral Fixation Vol. 2
2009 - She Wolf
2010 - Sale el Sol
2014 - Shakira
2017 - El Dorado
2024 - Las Mujeres Ya No Lloran
Lewendige albums
2000 - MTV Unplugged
2004 - Live & off the Record
2007 - Oral Fixation Tour
2011 - Live from Paris
2019 - Shakira in Concert: El Dorado World Tour
Kompilasies
1997 - The Remixes
2002 - Colección de Oro
2002 - Laundry Service: Washed & Dried
2002 - Grandes éxitos
2006 - Oral Fixation Volumes 1 & 2
Enkelsnitte
2003 - Pepsi Single
2007 - Love in the Time of Cholera
Toere
1996-1997 - Tour Pies Descalzos
2000 - Tour Anfibio
2002-2003 - Tour of the Mongoose
2006-2007 - Oral Fixation Tour
2010-2011 - The Sun Comes Out World Tour
2018 - El Dorado World Tour
Verwysings
↑"Shakira". Biography.com. Besoek op 17 Augustus 2021.
↑Krohn, Katherine (2007). Biography Shakira. Lerner Publishing Group, Inc. p. 11. ISBN978-0-8225-7159-9. 'Yo soy una fusion. I am a fusion,' says Shakira. 'That's my persona. I'm a fusion between black and white, between pop and rock, between cultures—between my Lebanese father and my mother's Spanish blood, the Colombian folklore and Arab dance I love and American music.'
↑"Shakira's Catalan Blood". YouTube. 2 September 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2012. Besoek op 31 Oktober 2009.{{cite web}}: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)
↑"Shakira Pisciotti". YouTube. 6 Januarie 2010. Event occurs at 0:41. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2021. Besoek op 6 Mei 2021.{{cite web}}: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Shakira.